#VegEnBou-veldtog: Upington-tak maak dorp skoon
| |

#VegEnBou-veldtog: Upington-tak maak dorp skoon

Die AfriForum-tak in Upington het van 2 tot 7 Maart 2020 verskeie projekte in dié dorp uitgevoer om die algehele beeld van die dorp te verbeter. Die tak het begin deur spekbome by die Oranjehof-ouetehuis te plant en hulle het ook ’n groot deel van die tuin opgeknap. ’n Omvattende skoonmaakdag is op 4 en 5…

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
|

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Steynsrus, Welkom, Winburg, Ventersburg en die Sandrivier-distrik het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer. Die Hoogland-buurtwagte se betrokkenheid…

AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek laerskole in Port Elizabeth
| |

AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek laerskole in Port Elizabeth

AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 9 en 10 Maart 2020 by Laerskool Verkenner, Bethelsdorp Primêr, Laerskool Tjaart van der Walt en Laerskool Piet Retief in Port Elizabeth besoek afgelê, as deel van dié organisasie se Veg-en-Bou-veldtog. Die teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum…

Barolong Boo Seleka koninklike familie behaal waterskeidingsukses met AfriForum-steun
| |

Barolong Boo Seleka koninklike familie behaal waterskeidingsukses met AfriForum-steun

Verlof tot appèl is vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein, met AfriForum se steun, aan die koninklike familie van die Barolong Boo Seleka tradisionele gemeenskap van Thaba ’Nchu toegestaan om teen ’n hofuitspraak van September 2019 te appelleer. In laasgenoemde uitspraak het die hof geweier om ’n verslag van die Kommissie vir Tradisionele Leierskapdispute en…

AfriForum woon openbare verhoor oor onteiening sonder vergoeding by
| |

AfriForum woon openbare verhoor oor onteiening sonder vergoeding by

Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet vandag in Soshanguve bygewoon. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het ’n by dié verhoor gepraat. Hy het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer as ’n politieke set…

AfriForum se Spel-en-Speel-kompetisie verrig wondere vir laerskoolleerders se taalontwikkeling
| |

AfriForum se Spel-en-Speel-kompetisie verrig wondere vir laerskoolleerders se taalontwikkeling

AfriForum se Spel-en-Speel-kompetisie, wat in samewerking met die Onafhanklike Skool Eduplus en Volksblad aangebied word, is vanjaar tien jaar oud. Hierdie kompetisie verrig al reeds ’n dekade lank wondere vir laerskoolleerders deur hulle Afrikaanse lees-, skryf- en spelvermoëns te bevorder. Die kompetisie is deel van AfriForum Onderwys se skakelprojekte vir die bevordering van Afrikaans as…

AfriForum se vrywilligers gee Bethal hoop
| |

AfriForum se vrywilligers gee Bethal hoop

AfriForum se Bethal-tak en vrywilligers het in Februarie gewys dat die dorp se welstand vir hulle ’n prioriteit is. Verskeie projekte is van stapel gestuur om herstelwerk te doen en volhoubaarheidsaksies vind reeds weekliks plaas. Taklede het in samewerking met die GPF Sektor 2 in Buffelstraat gras gesny, dreineringslote skoongemaak en slaggate met doleriet opgevul as…

AfriForum se Sasolburg-tak hou dorp netjies
| |

AfriForum se Sasolburg-tak hou dorp netjies

Die AfriForum-tak in Sasolburg het pas hul vierde grassnyertrekker aangekoop om te help om Sasolburg en Vaalpark skoon en netjies te hou. Die tak hou ongeveer 13 ha netjies en dié reusetaak word deur 11 mense in hul vrye tyd gedoen. Die volgende areas is sedert Januarie skoongemaak: in Vaalpark by die Lebombo/Pres. Swart-aansluiting, Nuwekloof, die…

AfriForum se Benoni-tak leer leerders oor veiligheid
| |

AfriForum se Benoni-tak leer leerders oor veiligheid

Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool vir kinders met spesiale behoeftes, op te lei oor persoonlike higiëne, middelmisbruik en persoonlike veiligheid. Die Ekurhuleni-gesondheidsdienste het gepraat oor persoonlike higiëne, die Ekurhuleni-metropolisie het die meisies ingelig oor middelmisbruik, terwyl die AfriForum-lede hulle opgelei…

AfriForum rol moue op in Piet Retief
|

AfriForum rol moue op in Piet Retief

AfriForum se Piet Retief-tak en -buurtwag het op 7 Maart 2020 ’n slaggatprojek in dié dorp afgeskop. Tak- en buurtwaglede, gemeenskapslede en plaaslike ondernemings het ingespring om slaggate in die volgende strate met gruis op te vul: August Westhoff, Kort, W End, Botha, Engelbrecht, Deborah, Van Dyk, Olmesdahl, Mark, Anema, Meyer, De Jager, Theo Mocke, Pretorius, Draad,…

End of content

End of content