Samewerking lei tot inhegtenisname van gewapende rowers in Vredendal
| |

Samewerking lei tot inhegtenisname van gewapende rowers in Vredendal

Drie verdagtes is op 17 Maart 2020 in hegtenis geneem danksy goeie samewerking tussen AfriForum se Nuwerus- en Kleinrivier-plaaswag, asook die organisasie se Lutzville-plaaswag en -buurtwag én die SAPD. Dít volg ná vyf verdagtes die MTN-winkel by die Maskam-winkelsentrum in Vredendal omstreeks 10:30 beroof en die werknemers en klante met vuurwapens aangehou het. Besonderhede oor die voertuig…

AfriForum se Matzikama-buurt- en -plaaswagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Matzikama-buurt- en -plaaswagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurt- en plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Lutzville, Vredendal, Nuwerus, Trawal en Spruitdrift in die Matzikama-gebied het op 13 en 14 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking met die SAPD en die provinsiale verkeersdepartement uitgevoer. Die Matzikama-buurt-en -plaaswagte se betrokkenheid by die nasionale patrollie was…

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton-Cullinan en Kameeldrift het die burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 13 Maart 2020 uitgevoer. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye, gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), privaat buurtwagte en die SAPD uitgevoer. Tydens die patrollie het altesaam 352 patrolleerders van…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer….

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel
| |

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in samewerking met die SAPD, GPF’s, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer. Die Marico-buurtwagte en -plaaswagte se…

Covid-19: AfriForum stel praktiese stappe voor om ekonomiese skade te beperk
|

Covid-19: AfriForum stel praktiese stappe voor om ekonomiese skade te beperk

Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan pres. Cyril Ramaphosa en die Reserwebank geskryf om praktiese stappe voor te stel wat die negatiewe gevolge wat maatreëls ter beperking van die verspreiding van Covid-19 op die ekonomie kan hê, teen te werk. AfriForum het vroeër gesê die organisasie ondersteun die maatreëls om die verspreiding van die virus te…

AfriForum se Gauteng-Suid-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Gauteng-Suid-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Fochville en Randfontein het op 14 en 15 Maart 2020 in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF’s, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer. Dié patrollie is deel van AfriForum se nasionale massapatrollie om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Altesaam 171 AfriForum-patrolleerders het aan die patrollie…

AfriForum se Hartbeespoort-tak verskaf water tydens krisis
| |

AfriForum se Hartbeespoort-tak verskaf water tydens krisis

Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 12 en 13 Maart 2020 ongeveer 3 200 liter water aan die gemeenskap verskaf nadat watertoevoer na die dorp afgesny is omdat die munisipaliteit versuim het om hul rekening te betaal. ’n Gemeenskapslid het ’n boorgat beskikbaar gestel waar AfriForum ’n waterkar vol water kon maak om na verskeie huishoudings te vervoer. Volgens…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs het op 13 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die SAPD, plaaslike GPF’s en ander buurtwagte was ook by dié patrollie betrokke. Altesaam 141 AfriForum-takke, waarvan 60 takke in die noordstreek val, het aan die nasionale patrollie deelgeneem. AfriForum se…

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop
| |

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel van dié patrollie is om gemeenskappe teen misdaad te mobiliseer, maar ook om hoë sigbaarheid en samewerking tussen veiligheidsrolspelers op ’n nasionale en plaaslike vlak te bewerkstellig. Sowat 2 700 AfriForum-lede en 1 600 ander veiligheidsrolspelers het…

End of content

End of content