AfriForum se Kempton Park-buurtwag maak ’n verskil in Maart
| |

AfriForum se Kempton Park-buurtwag maak ’n verskil in Maart

Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het suksesvol aan die volgende aksies deelgeneem: Hulp aan ’n inwoner wat uit sy rolstoel geval het; Bystand tydens ’n aanrandingsvoorval; Bystand tydens ’n arrestasie; AfriForum se nasionale patrollie waartydens nege patrolleerders 529 km in nege voertuie…

COVID-19-pandemie: Polisiebevelvoerders dobbel met lede se lewens
|

COVID-19-pandemie: Polisiebevelvoerders dobbel met lede se lewens

Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat polisiestasies die ontvangs van handreiniger van AfriForum weier en dat polisiestasies die handreiniger wat hulle reeds ontvang het, moet teruggee. Dit volg nadat AfriForum die afgelope week altesaam 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk het om polisielede te help beskerm teen…

AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng
|

AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng

AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se risiko om COVID-19 tydens die uitvoer van hul pligte op te doen, te verlaag. AfriForum het die handreiniger by polisiestasies in die suide van Gauteng, die Wes-Rand, Oos-Rand en Pretoria afgelewer. Heelwat polisiestasies het nie…

AfriForum se Lichtenburg-tak gryp in tydens nasionale inperking
|

AfriForum se Lichtenburg-tak gryp in tydens nasionale inperking

AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help beveg. Die Lichtenburgse SAPD, die Ditsobotla-verkeersdepartement, die Departemente van Gesondheid, en van Binnelandse Sake, Korrektiewe Dienste en die plaaslike rampbestuurseenheid het van dié reiniger ontvang. “Ons Lichtenburg-tak het besluit om hierdie instellings tydens die nasionale…

AfriForum vra duidelikheid oor ontplooiing van 10 000-veldwerkers vir COVID-19
|

AfriForum vra duidelikheid oor ontplooiing van 10 000-veldwerkers vir COVID-19

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om meer besonderhede oor die ontplooiing van 10 000-COVID-19-veldwerkers te bekom. Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs aangekondig dat dié werkers mense vir die virus sal toets. Dr. Eugene Brink, gesondheidswoordvoerder by AfriForum, sê die organisasie steun die huidige inperkingsmaatreëls en moedig…

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood
|

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood

Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne in nood geskenk. 39 pakkies is in Boshof uitgedeel en 34 pakkies is aan inwoners in Dealesville en aan die Dealesville-ouetehuis geskenk. Die pakkies het onder meer niebederfbare kos en skoonmaakmiddels bevat. “’n Groot bekommernis…

Thandi Modise moet op 8 Mei in hof verskyn
| |

Thandi Modise moet op 8 Mei in hof verskyn

’n Dringende aansoek om uitstel vir die verskyning van Thandi Modise, Speaker in die Nasionale Vergadering, is vandag deur haar regspan in die Noord-Gautengse Hooggeregshof van die rol verwyder. Landdros Ben Mtebele het toegestem dat Modise op 8 Mei 2020 in die Potchefstroomse Streekhof verskyn om te antwoord op haar wanverskyning en om ’n verhoordatum vas…

AfriForum se Bloemhof-tak help gemeenskap met kosvoorraad tydens staat van inperking
| |

AfriForum se Bloemhof-tak help gemeenskap met kosvoorraad tydens staat van inperking

AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg meel, 60 kg vleis en 15 sakke aartappels aan bykans 40 hulpbehoewendes verskaf. Van die kos is ook aan die plaaslike welsynsorganisasie Huis Hananja geskenk. “Dit is noodsaaklik dat ons in tye soos dié saamstaan…

COVID-19: AfriForum versoek Departement om hulp te verleen met waterprobleme
| |

COVID-19: AfriForum versoek Departement om hulp te verleen met waterprobleme

AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk gaan. Dié brief volg nadat klagtes vanuit gemeenskappe ontvang is oor watertekorte en waterrade wat waterdruk verlaag…

Minister en LUR’e moet verseker openbare deelname vind elektronies plaas
| |

Minister en LUR’e moet verseker openbare deelname vind elektronies plaas

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die LUR’e gerig om te verseker dat enige dokumentasie wat munisipaliteite publiseer ingevolge artikel 75 van die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) op die betrokke munisipaliteit se webtuiste beskikbaar gemaak moet word. “AfriForum se 141 takstrukture neem aktief…

End of content

End of content