Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat
|

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat

Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien, tot gevolg gaan hê dat die staat van inperking kan inplof. Dít volg nadat President Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het dat Suid-Afrika se staat van inperking tot einde April verleng gaan word. Die Beweging bestaan…

Burgerregte word tans drasties ingeperk – AfriForum begin klagtekanaal
|

Burgerregte word tans drasties ingeperk – AfriForum begin klagtekanaal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word. Daarmee saam is ’n kanaal geskep waar mense dit onder AfriForum se aandag kan bring indien hulle regte onder hierdie omstandighede beperk word. E-posse in hierdie verband kan na jouregte@afriforum.co.za gestuur word. Dié verslag is…

AfriForum verwelkom skorsing van burgemeester oor rassistiese uitlatings
|

AfriForum verwelkom skorsing van burgemeester oor rassistiese uitlatings

AfriForum verwelkom die skorsing van Nkosinjani Speelman, uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, nadat hy beledigende rassistiese uitlatings teenoor ’n sekere etniese groep in die gebied gemaak het. AfriForum verwag egter steeds dat die Menseregtekommissie (MRK) die saak ondersoek en dat die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat,…

AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger
|

AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger

Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger asook maskers geskenk aan tehuise vir bejaardes en gestremde persone, aan persone in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste en aan kwesbare mense wat nie genoeg beskerming teen die koronavirus het nie. Ruimhartige bydraes van AfriForum-lede…

AfriForum eis dissiplinêre stappe teen burgemeester ná rassistiese uitlatings
| |

AfriForum eis dissiplinêre stappe teen burgemeester ná rassistiese uitlatings

AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering (SALGA) geëis dat dissiplinêre stappe teen Nkosinjani Speelman, uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, gedoen word nadat hy beledigende rassistiese uitlatings teenoor ’n sekere etniese groep in die…

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp
|

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se beleid van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en ekonomiese transformasie. Toerisme-ondernemings het tot 30 Mei om aansoek te doen…

AfriForum se Brakpan-tak staan gemeenskap by tydens inperking
| |

AfriForum se Brakpan-tak staan gemeenskap by tydens inperking

AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot 2 April 2020 met verskeie aktiwiteite besig. Die Brakpan-tak het in samewerking met Dalpark Kaléo NG-gemeente ’n sentrale punt geskep waar skenkings van onder meer noodsaaklike kos en klerasie gekoördineer kan word. Skenkings word bymekaargemaak, billik verdeel, verpak, en geadresseer. AfriForum se…

AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood
| |

AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood

Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van AfriForum se nasionale #AfriForumStaanSaam-projek, ’n omgee-skenking aan die plaaslike Vereniging vir mense met Sensoriese Gestremdhede (VSG) in Worcester gemaak. Meer as 40 produkte – wat nie-bederfbare voedsel en skoonmaakmiddels insluit – is aan die Sean…

Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds
| |

Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds

Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders op Wolkskool, die SOS se e-leerstelsel, voortgesette onderrig tydens die Covid-19-krisis te…

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger
|

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het nie. Dié veldtog is vandag afgeskop met die oorhandiging van meer as 1 000 botteltjies…

End of content

End of content