AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
|

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets het vir COVID-19 en weier om na ’n regeringsbeheerde kwarantynkamp vir COVID-19-pasiënte te gaan. Dit stel…

AfriForum skenk handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux
|

AfriForum skenk handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux

AfriForum se Bethlehem-tak het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Altesaam 250 botteltjies (88 liter) is aan die tehuise geskenk. Die handreiniger is aan die Sonskyn-dienssentrum, Huis Bergprag, Residentia-aftreeoord en Skemervreugde Sentrum vir bejaardes geskenk….

AfriForum se Springs-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Springs-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 64 bottels handreiniger is aan ESDA se versorgingseenheid en Rus-’n-Bietjie tehuis vir bejaardes geskenk. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het…

Organisasies stig taakspan vir verspreiding van voedsel en noodsaaklike items
|

Organisasies stig taakspan vir verspreiding van voedsel en noodsaaklike items

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n taakspan aangekondig om, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, voedsel en noodsaaklike items soos handreiniger en gesigmaskers in te samel en te versprei. Hierdie voedsel en items sal aan behoeftige individue, gesinne en instansies soos onder meer kinderhuise, tehuise…

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19 te help beskerm. 80 bottels handreiniger is aan Bad Boyz Sekuriteit, PHP/Mamba Sekuriteit en ER24 geskenk. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels…

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor
|

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings, wat vandag gebring sou word, nou op 28 April aangehoor moet word. Die bevel bepaal verder dat die Departement onderneem dat geen besluite…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk handreiniger
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk handreiniger

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 April 2020 handreiniger aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes, die polisiestasie en plaaslike hospitaal geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te bevorder. Dié tak het altesaam 38 bottels, wat elk 500 ml bevat, geskenk. Die Bloemhof-tak het besluit om ’n verskil te maak deur nooddienspersoneel…

AfriForum se Senekal-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
|

AfriForum se Senekal-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap

Die AfriForum-tak in Senekal het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan die gemeenskap geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 150 botteltjies, wat altesaam 52,5 liter is, aan instansies geskenk. Die handreiniger is aan Huis Westerson, die Senekal-kliniek en die plaaslike polisiestasie geskenk. Die COVID-19-krisis het…

AfriForum se Reitz-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
|

AfriForum se Reitz-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap

Die AfriForum-tak in Reitz het op 18 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 35 botteltjies, wat altesaam 22 liter is, aan Huis Sorgvry en Huis St. Pauls geskenk. Die COVID-19-krisis het tehuise vir bejaardes onkant gevang…

Gemeenskapsveiligheid: Polisieminister draai rug op polisielede, gemeenskappe
|

Gemeenskapsveiligheid: Polisieminister draai rug op polisielede, gemeenskappe

Pleidooie van duisende bekommerde gemeenskapslede aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, dat plaaslike veiligheidstrukture soos buurtwagte en gemeenskapspolisiëringforums hulle inisiatiewe – waaronder patrollies – tydens die staat van inperking hervat, val steeds op dowe ore. AfriForum is uiters bekommerd oor die Minister se traak-my-nie-agtige houding teenoor  gemeenskapveiligheidstrukture in die land en die reusebydrae wat…

End of content

End of content