AfriForum eis antwoorde oor beoogde polisiestaat
|

AfriForum eis antwoorde oor beoogde polisiestaat

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa te rig waarin die burgerregteorganisasie sy kommer uitspreek oor die totstandkoming van die Nasionale Veiligheidsraad en Suid-Afrikaanse Nasionale Veiligheidsekretariaat. Volgens die Staatskoerant van 10 Maart 2020 is dié instellings reeds deur pres. Ramaphosa gemagtig en gepromulgeer. Die Nasionale Veiligheidsraad bestaan onder andere uit die…

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. 54 vyf liter bottels handreiniger en 540 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om in hulle gemeenskap te gaan versprei waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die…

AfriForum se Marble Hall-tak skenk handreiniger en gesigmaskers aan gemeenskap
|

AfriForum se Marble Hall-tak skenk handreiniger en gesigmaskers aan gemeenskap

Die AfriForum-tak in Marble-Hall het op 21 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om taklede en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die tak het 80 botteltjies handreiniger (30 liter) en 70 gesigmaskers ontvang en aan verskeie instansies geskenk. Die volgende instansies het handreiniger en gesigmaskers ontvang: Loskop Alarms, Life 24 Ambulansdienste, AP Ras…

AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring
|

AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer ná hul inligting ontvang het oor moontlike mensehandel. Die operasie is op 22 April 2020 uitgevoer, na afloop van verkenning met ’n AfriForum-hommeltuig en ’n ondersoek deur die SAPD. Tydens dié operasie is ’n huis regmatig deursoek…

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
|

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead

Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het AfriForum se Benoni-tak besluit om op 21 April 60 gesigmaskers aan die skool se personeel te skenk. Die maskers sal help om hulle teen COVID-19 te beskerm terwyl hulle kospakkies ontvang en uitdeel. Dít volg nadat…

Taakspan versprei eerste besending voedsel
|

Taakspan versprei eerste besending voedsel

Die taakspan gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, het vandag die eerste besending voedsel by meer as 20 tehuise in die Pretoria-omgewing afgelewer. Meer as 5 ton vars produkte is vandag versprei. Hierdie inisiatief behels dat voedsel en noodsaaklike items aan behoeftige individue, gesinne…

COVID-19: AfriForum-tak in Heilbron help met siftingstoetse en voorsien kospakkies
|

COVID-19: AfriForum-tak in Heilbron help met siftingstoetse en voorsien kospakkies

Die AfriForum-tak in Heilbron het op ’n amptelike versoek van die Departement van Gesondheid op 18 April 2020 gehelp om meer as 200 siftingstoetse vir die koronavirus onder lede van die gemeenskap te doen. Die siftingstoetse behels ’n paar vrae aan die persoon, asook die neem van die persoon se temperatuur. Ongeveer 1 500 mense is oor…

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies
|

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies

AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en ander kontakte ingespan om kos in te samel en te versprei aan mense wat hulle inkomste weens die inperking verloor het en nie vir hul gesinne kan sorg nie. Twee plaaslike supermarkte het elk ’n…

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 48 vyf liter bottels handreiniger en 560 gesigmaskers is by verskeie takke afgelewer om in hulle gemeenskap te gaan versprei waar daar nood is. Van die Oos-Rand takke het reeds…

End of content

End of content