AfriForum skenk handreiniger aan tehuise en SAPD in Harrismith
|

AfriForum skenk handreiniger aan tehuise en SAPD in Harrismith

Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te probeer verseker. Altesaam 250 botteltjies (88 liter) is geskenk en die SAPD, Hope House en die Eliza Little-tehuis het handreiniger ontvang. Die COVID-19-krisis het…

AfriForum se Rustenburg-tak skenk kospakkies aan behoeftiges
|

AfriForum se Rustenburg-tak skenk kospakkies aan behoeftiges

Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot 24 April 2020 ongeveer 70 kospakkies aan behoeftige gesinne in Rustenburg geskenk. Die pakkies is só saamgestel dat dit ’n gesin van vier vir ’n maand lank met noodsaaklike voedsel kan voorsien. Die maandelikse pakkies bestaan uit…

Vryheidsdag: Regering ondermyn minderhede se vryheid – AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement môre om 10:00 aangehoor
|

Vryheidsdag: Regering ondermyn minderhede se vryheid – AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement môre om 10:00 aangehoor

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dit is ’n bitter ironie dat Suid-Afrika vandag Vryheidsdag vier, maar dat dit steeds nodig is dat AfriForum môre in die howe moet veg teen die regering se rassediskriminasie teenoor minderhede. “Die feit dat die regering selfs  met krisishulp tydens COVID-19 teen minderhede diskrimineer, is ’n ernstige…

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om vuurwapenlisensies te hernu gedurende die inperkingstydperk verstryk ná die tydperk aanvaar sal word en dat dié aansoeke nie benadeel sal word nie. Dít volg nadat AfriForum op 25 Maart 2020…

AfriForum skenk handreiniger aan Wes-Kaapse instansies
|

AfriForum skenk handreiniger aan Wes-Kaapse instansies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies sluit die metropolisie, brandweerstasies, ouetehuise, kinderhuise, teenbende-eenhede, munisipale wetstoepassingsowerhede, rampbestuureenhede en tehuise vir persone met beperkte vermoëns in. “Handontsmetting is die belangrikste voorsorgmaatreël wat elke persoon kan tref om homself, sy gesin en die algemene…

AfriForum se Fochville-tak staan gemeenskap by
|

AfriForum se Fochville-tak staan gemeenskap by

AfriForum se Fochville-tak het die Fochville-gemeenskap se nood raakgesien en is die afgelope twee weke besig met die verspreiding van kospakkies, handreinigers en maskers. Die Fochville-tak het op 14 April reeds betrokke geraak by ’n plaaslike gemeenskapsprojek om kospakkies aan behoeftiges te besorg. R5 000 is vir die projek geskenk, waarmee 50 kospakkies versprei kon…

AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Twee-en-veertig 5 liter-bottels handreiniger en 420 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om in hulle onderskeie gemeenskappe te gaan versprei waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie…

AfriForum se Steynsrus-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
|

AfriForum se Steynsrus-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap

Die AfriForum-tak in Steynsrus het op 22 April 2020 handreiniger aan Huis Onze Rust in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 70 botteltjies, wat altesaam 25 liter is, geskenk. Die COVID-19-krisis het tehuise vir bejaardes onkant gevang en hulle was nie voorbereid op die…

AfriForum se Hertzogville-tak help behoeftiges
|

AfriForum se Hertzogville-tak help behoeftiges

Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het op 23 April 2020 kospakkies aan behoeftige inwoners geskenk en behoeftige inwoners van Amandelhof Dienssentrum het ook pakkies ontvang. “Baie mense verkeer in hierdie tyd in nood en daarom help die tak graag. AfriForum sal aanhou om…

AfriForum se Groter Pretoria-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Groter Pretoria-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Ses-en-sestig 5 liter-bottels handreiniger en 660 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om te versprei in gebiede waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope weke…

End of content

End of content