AfriForum se Vryburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein
| |

AfriForum se Vryburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein

Die AfriForum-tak in Vryburg verwelkom die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se openbare aankondiging dat hulle die dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg ná AfriForum volgehoue druk op die munisipaliteit toegepas het en op 2 Maart 2020 ’n skrywe aan die munisipaliteit gestuur het. Talle inwoners en ondernemings in Vryburg het by die plaaslike AfriForum-tak oor…

AfriForum gaan nou ook Departement van Kleinsakeontwikkeling in hof pak oor ras
|

AfriForum gaan nou ook Departement van Kleinsakeontwikkeling in hof pak oor ras

AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ook ’n dringende hersieningsaansoek, soortgelyk aan dié van AfriForum en Solidariteit se saak teen die Departement van Toerisme, in te dien teen die Minister en die Departement van Kleinsakeontwikkeling oor die gebruik van SEB-rasvereistes in hulpverlening aan ondernemings wat weens die COVID-19-pandemie om verligting by die regering…

AfriForum verwelkom heropening van skole en sal bystand lewer
|

AfriForum verwelkom heropening van skole en sal bystand lewer

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se aankondiging van vandag dat skole geleidelik weer sal heropen om die skooljaar van 2020 te hervat. Skole sal op 6 Mei 2020 weer ’n aanvang vir die leerders van graad 7 en graad 12 neem en dan geleidelik vir ander grade oopgestel word tot…

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit
|

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit

Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die Polisie geëis dat ’n gesin wat tans in ’n COVID-19-kwarantynkamp van die Gesondheidsdepartement in Groblersdal aangehou word, se wens om vir die virus getoets te word nie geweier mag word nie en dat hulle vrygelaat…

Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking
|

Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van die staat van inperking voorstel. In sy skrywe sê AfriForum dat die verslapping van die staat van inperking – wat op 23 April deur Ramaphosa aangekondig is – onvoldoende is om die skade te beperk…

AfriForum se Oos-Moot-tak help met voedselprojek in die Moot
|

AfriForum se Oos-Moot-tak help met voedselprojek in die Moot

AfriForum se Oos-Moot-tak het al R33 500 tydens die staat van inperking ingesamel vir die projek wat hulle saam met Solidariteit Helpende Hand en Kilnerpark Sekuriteit onderneem om gesinne in die Moot te ondersteun wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. Dié geld is aan Helpende Hand oorbetaal. Die tak kon danksy Langplaas Boerdery twee ton groente…

AfriForum se Jeffreysbaai-tak ontvang 28 ton aartappels om honger te help verlig
|

AfriForum se Jeffreysbaai-tak ontvang 28 ton aartappels om honger te help verlig

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking van 28 ton van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Dié skenking gaan gebruik word om voedselnood weens die huidige COVID-19-pandemie in dié gebied te help verlig. Dries du Preez, voorsitter van dié tak, het die skenking bekom en takfondse is bewillig om vir die vervoer…

AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry
|

AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry

AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat sal stel om self tuisgemaakte, wasbare maskers te maak. Plaaslike tradisionele leierskapstrukture en ander gemeenskapsinstellings sal die instruksies versprei en die projek koördineer. Twee stelle instruksies sal versprei word – die eerste stel instruksies verduidelik…

KZN-Premier trek dreigement van kwarantynkampe terug ná AfriForum met regsaksie dreig
|

KZN-Premier trek dreigement van kwarantynkampe terug ná AfriForum met regsaksie dreig

AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement dat mense wat positief vir COVID-19 toets in kwarantynkampe gedwing sal word, ongeag of hulle doeltreffend kan selfisoleer. Dié terugtrekking gedurende die afgelope naweek volg ná AfriForum ’n prokureursbrief oor Zikalala se dreigement gestuur het aan Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en…

Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement
|

Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings. Regter Jody Kollapen het onderneem om voor die einde van die week uitspraak in hierdie saak te gee. AfriForum se regspan…

End of content

End of content