AfriForum se Pietersburg-tak ontsmet skole
|

AfriForum se Pietersburg-tak ontsmet skole

Die AfriForum-tak in Pietersburg het ingespring en twee skole se persele ontsmet. Skole moet ontsmet word voordat dit heropen sodat leerders en onderwysers die perseel veilig kan betree. X-Fuels in Pietersburg het van die ontsmettingsmiddel geborg waarmee die Laerskool Pietersburg-Oos op 5 Mei 2020 ontsmet is. Op 9 Mei is die Laerskool Krugerpark in Potgietersrus ook deur…

AfriForum verwelkom direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum verwelkom direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word en dat polisiekantore hernuwingsaansoeke van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate moet inneem. Dié direktief bevestig ook die Minister van Polisie se skrywe van 22 April 2020 aan AfriForum se regspan dat vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om hul…

Ou vlag: AfriForum veg in Hoogste Hof van Appèl vir vryheid van spraak
| |

Ou vlag: AfriForum veg in Hoogste Hof van Appèl vir vryheid van spraak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is – in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein te beveg. Volgens Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, is dit ’n positiewe wending…

AfriForum stuur Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in samewerking met Solidariteit Helpende Hand van stapel
|

AfriForum stuur Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in samewerking met Solidariteit Helpende Hand van stapel

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Mei 2020 sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in samewerking met Solidariteit Helpende Hand in die Kaapse metropool en die Overstrand van stapel gestuur waartydens verskeie ouetehuise in die noordelike voorstede van Kaapstad nartjies ontvang het. AfriForum het hierdie inisiatief reeds in ander provinsies in Suid-Afrika ook van stapel gestuur. “Met hierdie inisiatief wil…

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna
|

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna

Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en van Openbare Werke gerig om te eis dat Suid-Afrikaners wat gerepatrieer word meer gereeld en duidelik van die reëlings vir hul terugkeer ingelig word. Die organisasie eis ook dat dié Suid-Afrikaners en ander wat oor…

Zithabeseni-kwarantynkamp: AfriForum eis antwoorde
|

Zithabeseni-kwarantynkamp: AfriForum eis antwoorde

AfriForum het vandag in ’n brief aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, versoek dat haar departement die Gesondheidsdepartement se Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal ondersoek. Dit volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gister in AfriForum se guns beslis het dat dié COVID-19-kwarantynkamp waar meer as 100 mense aangehou was, onmiddellik gesluit moet…

Pietersburg-tak ontsmet polisiestasie en tehuis vir bejaardes teen COVID-19
|

Pietersburg-tak ontsmet polisiestasie en tehuis vir bejaardes teen COVID-19

AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar noodsaaklike dienste gelewer word, te ontsmet. Potgietersrus se polisiestasie was eerste aan die beurt en die taak is spoedig afgehandel. Die tak het vier batteryaangedrewe rugsakspuite aangekoop juis met die doel om bystand te lewer tydens die COVID-19-krisis. “Lede van Potgietersrus…

AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp
|

AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gewen. Die hof het beslis die COVID-19-kwarantynkamp waar meer as ’n 100 mense tans aangehou word, moet onmiddellik gesluit word. Onder die mense wat in die kamp gevange gehou is, is die Nel-gesin, wat…

AfriForum lê korrupsieklag oor onregmatige toekenning van staatskontrak 
| |

AfriForum lê korrupsieklag oor onregmatige toekenning van staatskontrak 

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, nou bande het. In2IT het op 17 Julie 2019 ’n drie jaar lange borgskapooreenkoms met die Moroka…

End of content

End of content