AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval
|

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede deur munisipale vredesbeamptes van die KwaDukuza Plaaslike Munisipaliteit in Ballito. Beeldmateriaal van twee beamptes wat ’n vierjarige kind teen die wil van sy vader hanteer, doen tans die rondte op sosiale media. Dit is tans nog…

AfriForum verskaf handreiniger, gesigmaskers en handskoene aan Oos-Randse kliniek
|

AfriForum verskaf handreiniger, gesigmaskers en handskoene aan Oos-Randse kliniek

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Mei 2020 persoonlike beskermingstoerusting en handreiniger aan die Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand geskenk. Die Elim-sentrum behandel persone met verslawings. Die Kempton Park-tak het 25 liter handreiniger, 500 pare handskoene en 500 gesigmaskers aan die sentrum geskenk. Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, sê dit is ’n voorreg…

AfriForum se Hertzogville-tak skenk handreiniger
|

AfriForum se Hertzogville-tak skenk handreiniger

Die AfriForum-tak in Hertzogville het op 14 Mei 2020 handreiniger aan die plaaslike polisiestasie en die Amandelhof-ouetehuis geskenk. Altesaam 10 liter handreiniger is aan dié instansies geskenk. Die Amandelhof-ouetehuis het groot waardering getoon en die tak bedank vir die skenking en ondersteuning gedurende die staat van inperking. “Ons probeer om te help waar ons kan met wat ons…

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
|

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend

AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe en sluit ook skolehulpprojekte in samewerking met AfriForum Jeug in. Die organisasie het ook oor die AfriForum Netwerk uitgebrei waarop meer as 10 000 ondernemings reeds…

AfriForum se Christiana-tak skenk handreiniger aan ouetehuis en hospitaal
|

AfriForum se Christiana-tak skenk handreiniger aan ouetehuis en hospitaal

Die AfriForum-tak in Christiana het op 13 Mei 2020 100 botteltjies handreiniger aan die Edith Smith-ouetehuis en ’n verdere 25 liter aan die Christiana Hospitaal geskenk. Die betrokke instansies het die skenkings baie waardeer aangesien hulle dit broodnodig het in die uitvoering van hul daagliks take. Die tak het ook die geleentheid gebruik om die personeel van hierdie…

Privaat vervolging van Modise, Moyane en Bizos tot dán uitgestel
| |

Privaat vervolging van Modise, Moyane en Bizos tot dán uitgestel

Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) en Alexis Bizos is uitgestel as gevolg van die COVID-19-pandemie en die staat van inperking. AfriForum se Privaatvervolgingseenheid behartig hierdie vervolgings. Modise moes op 8 Mei 2020 in die Potchefstroomse streekhof verskyn het om ’n verhoordatum vas te stel en…

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend
|

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om sy ideologieë te bevorder en burgers se regte op ’n ingrypende manier te skend. Dit volg ná verskeie kommerwekkende voorvalle waarby vredesbeamptes en ander wetstoepassers betrokke was (insluitend die poging om ’n vierjarige kind met…

AfriForum se Potchefstroom-tak ondersteun tehuise vir bejaardes met handreiniger
|

AfriForum se Potchefstroom-tak ondersteun tehuise vir bejaardes met handreiniger

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 11 Mei 50 liter handreiniger aan inwoners van die Ons Hulde- en Samuel Broadbent-tehuis vir bejaardes oorhandig. Dié skenking is gemaak om die tehuise tydens die staat van inperking – waartydens  beperkte finansies beskikbaar is – te ondersteun en is by albei tehuise met groot dankbaarheid ontvang. “Dit is vir ons…

AfriForum se Velddrif-tak reik uit na inwoners in nood
|

AfriForum se Velddrif-tak reik uit na inwoners in nood

Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW Emergency Services 40 sakke aartappels, 50 sakke uie en 40 bokse niebederfbare produkte aan dié tak geskenk het om mense in nood by te staan. “Dit is vir ons as Velddrif-takbestuur merkwaardig om te sien…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes oorhandig. Van die sitrus en aartappels is ook aan suster Anette Venter van die Chane-kliniek geskenk. Sowat 60 bejaarde vroue is op 10 Mei 2020 met ’n heerlike bord braaivleis en…

End of content

End of content