Salaristrekkers moet nóg belasting opdok? Waarvoor?
Intussen word ons deur uitdagings soos beurtkrag, kaderontplooiing, nasionale gesondheidsversekering, Kuba-skenkings, vervalle munisipaliteite, vuil water, ensovoorts in die gesig gestaar….
Intussen word ons deur uitdagings soos beurtkrag, kaderontplooiing, nasionale gesondheidsversekering, Kuba-skenkings, vervalle munisipaliteite, vuil water, ensovoorts in die gesig gestaar….
AfriForum se Phalaborwa-tak het vandag (16 Februarie) ’n finale aanmaning aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken oor die…
Die gemeenskap van Griekwastad gaan gebuk onder konstante krag- en waterprobleme. Die lede van die gemeenskap ervaar gereelde kragonderbrekings bo…
Tydlyn: Die Suid-Afrikaanse en Kubaanse regerings: ingenieurs, uitgawes, dokters en skenkings sedert 2020 Mediaverklarings
AfriForum se Groter Moot-buurtspan het ná die Kersvakansie skaars grondgevat voordat bedrywighede weer in alle erns voortgesit is om die…
AfriForum se Midvaal-tak wil gedurende Februarie 2024 die straatligprobleem met die munisipaliteit opneem! AfriForum gaan talle van hierdie klagtes insamel…
Die Hoërskool Douglas het ’n sterk behoefte aan spoedhobbels en ’n verkeerskruising/verkeerseiland voor die skool. Die skool se versoeke val…
There is no excerpt because this is a protected post.
AfriForum se Groblersdal-tak is ontevrede met die manier waarop die Groblersdal-landdroshof sake hanteer. Dit veroorsaak dat die gemeenskap sy vertroue…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing