AfriForum se Marico-takke verskaf skolehulppakkette
|

AfriForum se Marico-takke verskaf skolehulppakkette

AfriForum se Marico-takke het skolehulppakkette aan 12 skole in die area voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, Laerskool Pansdrif, Akademie CVO Skool Derby, CVO Skool Lichtenburg, Laerskool Lichtenburg, Laerskool Burgersdorp, Hoërskool Lichtenburg, Laerskool Rustenburg, Laerskool Vastrap,…

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk hulppakkette aan skole
|

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Jim Fouché, CVO Skool Dankbaar, Laerskool Universitas (Tjokkies) en Laerskool Willem Postma het dié pakkette ontvang om te help om onderwysers en leerders…

AfriForum se Rustenburg-tak skenk voedselpakke aan behoeftiges
|

AfriForum se Rustenburg-tak skenk voedselpakke aan behoeftiges

AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer as 10 ton voedsel aan 352 behoeftige gesinne voorsien. Die tak het voedselpakke saamgestel om ’n gesin van vier vir ’n maand van noodsaaklike voedsel te voorsien. Dié maandpakke bevat benewens kos soos mieliemeel, boeliebief, pasta, en rys ook noodsaaklike items…

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum versprei hulppakkette aan skole
|

AfriForum versprei hulppakkette aan skole

AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is na die volgende skole versprei: Hoërskool Ficksburg, Harrismith Primêr, Laerskool Truida Kestell (Bethlehem), Jordania Primêre Skool…

Buurtwagte weer operasioneel danksy volgehoue druk deur AfriForum
|

Buurtwagte weer operasioneel danksy volgehoue druk deur AfriForum

Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat. Dit volg ná AfriForum ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig het en die belangrikheid van buurt-, kleinhoewe- en plaaswagte voortdurend in die media uitgelig het….

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap
|

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap

Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na dorpe in die Suid-Kaap versprei, wat Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn insluit. AfriForum se buurt- en plaaswagstrukture het ook gehelp om doeltreffende en vinnige verspreiding te verseker. Dié skenking is moontlik gemaak danksy…

Dwarskersbos: AfriForum eis skorsing van amptenaar
|

Dwarskersbos: AfriForum eis skorsing van amptenaar

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Ray van Rooy, burgemeester van Dwarskersbos, geëis dat Jerome Pedro, ’n verkeersbeampte in Dwarskersbos, geskors word hangende ’n billike, regverdige ondersoek na sy optrede. Die eenheid tree namens vyf mense op wat tydens die inperkingstydperk deurgeloop het weens Pedro se beweerde onbillike en arbitrêre optrede. Die…

AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp
|

AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp

Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners wat tydens vlak 3 weer begin werk na ’n veilige en higieniese omgewing kan terugkeer. Die AfriForum-buurtwag en die brandspan het die hele middedorp ontsmet. Die tak gaan dié taak as ’n volhoubare projek aanpak…

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum se Springbok-tak skenk skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum se Springbok-tak skenk skolehulppakkette

AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok Christian Academy en die Primêre Skool Springbok oorhandig om dié skole te help om gereed te wees om te heropen. AfriForum het sy #AfriForumStaanSaam vir skole-projek begin nadat skole weinig hulp van die regering ontvang het. Die skolehulppakkette bevat weggooibare maskers en…

End of content

End of content