AfriForum se Marico-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Marico-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Marico-takke het die afgelope maand meer as 12 ton voedsel aan 734 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Die takke in die distrik sluit Rustenburg, Lichtenburg, Zeerust, Brits, Mooinooi, Hartbeespoort, Buffelspoort, Koster,…

AfriForum verwelkom uitspraak wat staat van inperking ongrondwetlik verklaar
|

AfriForum verwelkom uitspraak wat staat van inperking ongrondwetlik verklaar

AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof dat die regulasies van vlak 4 en vlak 3 van die staat van inperking ongrondwetlik en ongeldig is. Die regulasies vir vlak 3 is egter nog geldig aangesien die hof sy verklaring vir geldigheid vir 14 dae opgeskort het. Volgens Ernst Roets, hoof van beleid en aksie…

AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid
| |

AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid

AfriForum en AfriForum Jeug neem kennis van ’n dokument van Unisa se bestuur wat aankondig dat alle personeel en studente aan dié inrigting ten minste een Afrikataal moet ken, maar versoek dat Unisa na hulle eie vorige taalbeleid terugkeer en ook Afrikaans by die Afrikatale insluit, soos wat alle betrokke staatsdepartemente ook reeds doen. AfriForum…

AfriForum se Westonaria-tak herstel lekkende waterpyp
| |

AfriForum se Westonaria-tak herstel lekkende waterpyp

AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die materiaal aan te koop nie en ook ’n tekort aan ambagsmanne het om die werk te verrig. Die pyp op die hoek van Botha- en Wesstraat het al vir maande gelek en die waterdruk beïnvloed….

Buurtwagte ervaar teenstand van SAPD op grondvlak om aktiwiteite te hervat
|

Buurtwagte ervaar teenstand van SAPD op grondvlak om aktiwiteite te hervat

AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede te beveilig nadat adv. Albert Fritz, Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, op 1 Junie 2020 aangekondig het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat. Buurtwagte was ingevolge regulasies nie operasioneel tydens vlak 4 en vlak 5 van die inperking nie….

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry
|

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry

AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het – in hulle onderskeie sake by te staan. Tydens  die eerste voorval is ’n man met ’n geldige permit deur die SAPD afgetrek en op grond van ivoorverwante-oortredings gearresteer omdat hy ’n paar ou koedoehorings…

ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie
|

ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie

AfriForum veroordeel President Cyril Ramaphosa se stellings dat  die COVID-19-pandemie ’n bousteen vir die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) is. Die burgerregteorganisasie sal ook voortgaan om die inwerkingstelling van dié vernietigende beleid te beveg. AfriForum het sedert die aankondiging van die regering se NGV-plan ’n veldtog van stapel gestuur om dit teen te staan en…

AfriForum se Kamieskroon-tak pas druk toe vir lopende water
| |

AfriForum se Kamieskroon-tak pas druk toe vir lopende water

Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en boorgate herstel het. Dit volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak talle briewe aan die munisipaliteit gerig het en verskeie vergaderings versoek het sodat die munisipaliteit die waterprobleem oplos. AfriForum het ook op 27 Maart 2020 ’n brief aan…

Stilfontein- en Orkney-tak skenk brood, maalvleis aan behoeftiges
|

Stilfontein- en Orkney-tak skenk brood, maalvleis aan behoeftiges

Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige inwoners en ouetehuise in Blake en Parksig geskenk. Joseph Renaud, AfriForum se hoof van Gemeenskapsveiligheid vir die sentraalstreek, sê dat dié AfriForum-takke oorval word deur hulpversoeke uit die gemeenskap, wat tans baie swaarkry weens die…

Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum
|

Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum

AfriForum het vandag in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. Die burgerregteorganisasie het ook aangedui dat regstappe gedoen sal word indien die stelsel nie binne ’n redelike tyd oopgestel word nie. Aansoeke…

End of content

End of content