AfriForum eis Nkosazana Dlamini-Zuma se bedanking
|

AfriForum eis Nkosazana Dlamini-Zuma se bedanking

Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, uit haar pos bedank. Dít volg nadat die minister en haar departement in die afgelope paar weke keer op keer in die howe in die verleentheid gestel is oor die irrasionele en onregverdigbare manier waarop die staat van inperking hanteer…

AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking…

AfriForum-takke in Oos-Rand help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke in Oos-Rand help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Oos-Rand-takke het tydens die staat van inperking meer as 30 ton voedsel aan 3 844 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking…

AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit in Durban
|

AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit in Durban

AfriForum rig vanoggend ’n dringende skrywe aan die betrokke owerhede namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in Coastlands, ’n hotel in Durban, in kwarantyn is. Die sowat 160 mense is deel van ’n groep wat per skip in die hawe aangekom het. Hulle is veronderstel om die volgende 14 dae in die hotel in kwarantyn…

AfriForum reik dringende hofaansoek uit om oplossing vir repatriasieprobleme te vind
|

AfriForum reik dringende hofaansoek uit om oplossing vir repatriasieprobleme te vind

AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans in die buiteland gestrand is, ondervind. Dit sluit onder meer in dat hulle steeds verplig is om 14 dae in kwarantyn in ’n staatsfasiliteit deur te bring, terwyl die meeste die vermoë het en sou…

COVID-19-taakspan versprei kos aan 200 gesinne
|

COVID-19-taakspan versprei kos aan 200 gesinne

Die COVID-19-taakspan – wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is – het vandag 300 kospakkies en 200 brode afgelewer by Tshwane North Outreach, ’n uitreikorganisasie in Wolmer, Pretoria. Die Vrouelandbou-unie (VLU) se Wolmer-tak het die taakspan ingelig oor die nood in dié omgewing. Tshwane North Outreach sal die pakkies aan 200…

Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan
|

Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan

AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die Telegram-toep ontwikkel om ondersteuning aan gemeenskappe tydens die inperking te bied. Lede van die publiek kan dié toep op hul slimfone aflaai en die soekfunksie op Telegram gebruik om @AfriForumBuurtBot en @Covid19Buurt_Bot op te spoor….

#StopDieMalligheid: AfriForum verkla regering by VN se Hoë Kommissaris vir Menseregte
|

#StopDieMalligheid: AfriForum verkla regering by VN se Hoë Kommissaris vir Menseregte

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor die drakoniese regulasies en die gewelddadige afdwinging van die staat van inperking om die COVID-19-pandemie te bekamp. AfriForum vra in dié klag dat die Hoë Kommissaris vir Menseregte ’n ondersoek van stapel stuur oor die…

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op
| |

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op

AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat waterbeperkings gereeld in die Goven Mbeki Plaaslike Munisipaliteit voorkom en inwoners dan vir tye sonder water moet klaarkom. Die…

AfriForum se Mooirivier-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Mooirivier-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Mooirivier-takke het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Dit volg nadat ’n groot nood in gemeenskappe ontstaan het nadat sommige mense nie…

End of content

End of content