AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel
|

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. 716 AfriForum-lede en 223 ander veiligheidsrolspelers het aan dié patrollie deelgeneem. Die patrollie is met…

Dwarskersbos: AfriForum versoek duidelikheid oor ondersoek na Pedro
|

Dwarskersbos: AfriForum versoek duidelikheid oor ondersoek na Pedro

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne Vermaak, die Bergrivier Munisipaliteit se regsverteenwoordiger, duidelikheid versoek oor hoeveel ondersoeke daar tans is na die optrede van Jerome Pedro, ’n verkeersbeampte in Dwarskersbos, asook waarom adv. Hanlie Linde, die munisipale bestuurder, ingesluit word by kommunikasie oor ’n ondersoek waarin…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Mpumalanga-skole ontvang COVID-19-hulp
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Mpumalanga-skole ontvang COVID-19-hulp

AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees om te heropen nadat die Minister van Basiese Onderwys aangekondig het dat skole vir sekere grade kan heropen, maar dat streng maatreëls gevolg moet word. Dít vorm deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in…

AfriForum se Bethal-tak vul slaggate
| |

AfriForum se Bethal-tak vul slaggate

Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners van daardie omgewing saam met AfriForum gewerk het om dié straat voor die staat van inperking voor te berei vir die herstelwerk. Die dreineringslote is skoongemaak en gate is op daardie tydstip met doleriet gevul. Die tak het verseker dat die nodige…

Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer
| |

Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer

AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD vasgetrek en gearresteer. Dít volg nadat die tak inligting ontvang het dat verdagtes in drie gesteelde voertuie op die N1-Noord op pad na Pietersburg is. Danksy die buurtwag en polisie se vinnige optrede en samewerking…

AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie
| |

AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie

AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus na die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke as gevolg van dié universiteit se dekolonisering- en transformasiebeleid. Die organisasie keur nie die verskuiwing goed nie, maar is van mening dat dié kampus nie verdien om die standbeeld…

AfriForum se Limpopo-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Limpopo-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum se Laeveld-takke help tydens staat van inperking
|

AfriForum se Laeveld-takke help tydens staat van inperking

AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan Solidariteit Helpende Hand geskenk wat dit weer na gesinne in nood versprei het. Die tak het onder meer spinasie, beet en ander groente aangekoop en het ook gehelp om voedselpakkies te versprei. AfriForum se Witrivier-tak…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in

AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Dít volg nadat honderde skole dié burgerregtewaghond om hulp genader het aangesien hulle steeds nie hulp van die Departement van Onderwys ontvang het om veilig te heropen nie. Altesaam 300 pakkette is vandag…

End of content

End of content