AfriForum se Marico-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Marico-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Marico-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek neem aan versetpatrollie deel
|

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek neem aan versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. Altesaam 333 AfriForum-lede en 54 ander veiligheidsrolspelers het aan dié patrollie deelgeneem. Die patrollie is…

AfriForum se Welkom-tak skenk voedselpakke aan gesinne in nood
|

AfriForum se Welkom-tak skenk voedselpakke aan gesinne in nood

Die AfriForum-tak in Welkom het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 5 Junie 2020 voedselpakke aan behoeftige gesinne van dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk. Die tak het skenkings van boere in die omliggende gebiede ontvang en het 30 koolkoppe, 30 sakke sopmengsel en 150 kg mieliemeel aan Helpende Hand geskenk. Helpende Hand het hierdie skenking na 48…

AfriForum-buurtwagte in sentraalstreek neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum-buurtwagte in sentraalstreek neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat) het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 van inperking mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. 36 AfriForum-buurtwagte en 413 patrolleerders het in 292 voertuie aan…

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Hoogland-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul onderskeie…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum skenk hulppakkette aan 12 skole in Limpopo
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum skenk hulppakkette aan 12 skole in Limpopo

Die AfriForum-takke in Limpopo het 12 skolehulppakkette aan skole in die provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. Die pakkette is aan…

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

AfriForum se Wes-Rand-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
| |

AfriForum se Wes-Rand-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die Wes-Rand het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in…

AfriForum se Oos Rand-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Oos Rand-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die Oos-Rand het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in…

AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop
|

AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop

AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul bedrywighede tydens vlak 3 te hervat. Vlak 3-regulasies bepaal dat enigiemand hul huis mag verlaat om ’n spesifieke diens te lewer behalwe aktiwiteite wat pertinent uitgesluit is soos genoem in tabel 2 van dié regulasies….

End of content

End of content