Heilbron-tak bekommerd oor brandseisoen
| |

Heilbron-tak bekommerd oor brandseisoen

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gestuur om te vra dat daar dringend aandag gegee moet word aan die feit dat Heilbron nie ’n brandweerwa het nie. “Die herfs- en wintermaande is brandseisoen – wat die dringende behoefte aan…

AfriForum gaan klag van haatspraak en aanhitsing teen NMS lê
| |

AfriForum gaan klag van haatspraak en aanhitsing teen NMS lê

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS) voor te berei ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956, asook ’n klag van haatspraak ingevolge die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van…

AfriForum dien wéér klagtes teen Shaun Abrahams in nadat dossier verdwyn
| |

AfriForum dien wéér klagtes teen Shaun Abrahams in nadat dossier verdwyn

AfriForum het vandag weer klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien. Dit volg nadat die burgerregteorganisasie in Augustus 2018 hierdie klagtes ingedien het, maar die dossier intussen verdwyn het. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het verskeie navrae…

AfriForum se Hessekwa-strukture neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Hessekwa-strukture neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Hessekwa-strukture, wat die Riversdal-buurtwag en die Albertinia-plaaswag insluit, het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurt- en plaaswagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Altesaam 45 AfriForum-lede het aan die patrollie deelgeneem en het…

AfriForum-tak in Potchefstroom herstel slaggate
| |

AfriForum-tak in Potchefstroom herstel slaggate

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het nie toegelaat dat COVID-19 hulle daarvan weerhou om slaggate te herstel nie. Hulle het – totdat hulle weer self slaggate kon herstel – van Venmini-kontrakteurs gebruik gemaak. Dié kontrakteurs het 220 slaggate met 187 sakkies teer herstel. “Daar is slaggate in Potchefstroom wat werklik lewensgevaarlik is. Dit is so verblydend…

AfriForum se Moot-takke skenk skolehulppakkette aan skole
|

AfriForum se Moot-takke skenk skolehulppakkette aan skole

AfriForum se Moot-, Oos-Moot- en Wes-Moot-tak het sewe skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan die volgende skole geskenk: Hoërskool Wonderboom,…

AfriForum se Matzikama-plaaswagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Matzikama-plaaswagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Matzikama-plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Trawal en Nuwerus het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurt- en plaaswagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Altesaam 83 AfriForum-lede het in 58 voertuie aan die patrollie deelgeneem. Die…

AfriForum-buurtwag in Bellville neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum-buurtwag in Bellville neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Altesaam 20 AfriForum-buurtwaglede het in 10 voertuie aan die patrollie deelgeneem….

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

End of content

End of content