AfriForum se Rustenburg-tak hervat skoonmaakprojek; herstel slaggate
|

AfriForum se Rustenburg-tak hervat skoonmaakprojek; herstel slaggate

Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 10 Junie 2020 hulle skoonmaakprojek in dié dorp hervat en ook slaggate herstel. Die projek is op 7 November 2019 van stapel gestuur, maar was tydelik deur die landwye inperking onderbreek. Die tak het onder meer die gras op die sypaadjie van Oliver Tamborylaan gesny en slaggate in Kloofweg,…

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne
|

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met die Mark Fish Foundation en die Willow Valley-hoenderplaas voedsel aan meer as 100 gesinne in Coligny geskenk nadat die AfriForum-buurtwag in dié dorp die taakspan van die nood ingelig het. Die taakspan het bokse met…

AfriForum kondig VN-klag aan oor regeringrassisme tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum kondig VN-klag aan oor regeringrassisme tydens COVID-19-pandemie

AfriForum het vandag tydens ’n regstreekse aankondiging ’n klag by die Verenigde Nasies (VN) teen die Suid-Afrikaanse regering bekendgestel oor die regering se gebruik van inperkingsmaatreëls tydens die COVID-19-pandemie om die ANC se rasseagenda te bevorder. AfriForum gaan dié klag by dr. Fernand de Varennes, die VN se spesiale rapporteur vir minderheidskwessies, indien en ook…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Oos-Rand-takke voorsien hulppakkette aan 25 skole
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Oos-Rand-takke voorsien hulppakkette aan 25 skole

Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het 25 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Dié skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan die volgende skole voorsien: Alberton: Laerskool Orion,…

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19
|

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19

Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien sodat hierdie skole veilig kon heropen en hul klaskamers daarna daagliks kan ontsmet. Laerskool Piet Retief, Hoërskool Piet Retief, Maranatha School en Wittenberg Schule het hierdie toerusting en ontsmettingmiddels ontvang. “Ons is dankbaar om skole in hierdie moeilike tyd by te staan….

AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn
|

AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn

Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat sedert Dinsdag deur die staat in kwarantyn gehou is, nou in hulle ouers se sorg gelaat word en toegelaat sal word om self te isoleer vir die vereiste 14 dae. AfriForum beskou dit as ’n reuse-oorwinning vir die regte van…

AfriForum se Brakpan-tak help met herstelwerk by Tweedy Park
| |

AfriForum se Brakpan-tak help met herstelwerk by Tweedy Park

Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners huisves, te vervang. Dít volg nadat gemeenskapslede en die inwoners die afgelope jare verskeie klagtes by die Ekurhuleni-metro ingedien het oor die agteruitgang van die eenhede. Die tak het in die verlede al die metro…

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum skenk hulppakkette aan skole in Oos-Kaap
|

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum skenk hulppakkette aan skole in Oos-Kaap

Die AfriForum-takke in die Oos-Kaap het 10 hulppakkette aan skole in dié provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van elke pakket beloop R6 500. In Port Elizabeth is…

Vullisterreinoudit: AfriForum bekommerd oor resultate
| |

Vullisterreinoudit: AfriForum bekommerd oor resultate

AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe/stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, Minister van Omgewingsake, bespreek word en ook aan die Groen Skerpioene oorhandig word vir verdere ondersoek, aangesien slegs 17% (24 van 135) van dié terreine aan…

Kerke in Mpumalanga ontsmet
|

Kerke in Mpumalanga ontsmet

AfriForum het die afgelope paar dae gehelp om kerke in Bethal, Leandra en Morgenzon te ontsmet ter voorbereiding van hul heropening. Dit volg ná die aankondiging dat kerkdienste volgens bepaalde regulasies op vlak 3 van die landwye COVID-19-inperking mag voortgaan. Die regulasies dui onder meer aan dat slegs ’n bepaalde hoeveelheid kerkgangers tydens dienste toegelaat…

End of content

End of content