Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus

Ná volgehoue druk deur AfriForum word Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, uiteindelik in die Randburgse Landdroshof vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter vandag weens die COVID-19-pandemie tot 31 Augustus 2020 uitgestel. Dit volg nadat AfriForum in Oktober 2019 aangekondig het dat dié organisasie die…

AfriForum, adv. Gerrie Nel verteenwoordig Botswana-regering in geldwassery-en-bedrogsaak
| |

AfriForum, adv. Gerrie Nel verteenwoordig Botswana-regering in geldwassery-en-bedrogsaak

AfriForum het vandag aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, amptelik deur die Botswana-regering aangestel is om dié regering te verteenwoordig in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak waarby sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, geïmpliseer word. Motsepe-Radebe is president Cyril Ramaphosa se skoonsuster en Jeff Radebe se vrou. Adv. Nel en adv. Phyllis Vorster van AfriForum se privaatvervolgingseenheid…

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole
|

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Kimberley het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Laerskool Eureka, Elizabeth Conradie Skool vir Liggaamlike Gestremdes, St Patrick’s CBC, Hoërskool Diamantveld, Chara Learning Academy, Snap Academy,…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Kuruman-tak voorsien skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Kuruman-tak voorsien skolehulppakkette

AfriForum se Kuruman-tak het hulppakkette aan skole in Kuruman versprei as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan Laerskool Seodin en Laerskool Kuruman voorsien. Laerskool Savanna en Hoërskool Kalahari…

Naboomspruit-tak skenk flitse aan munisipaliteit
| |

Naboomspruit-tak skenk flitse aan munisipaliteit

Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 17 Junie 2020 flitse en kopligte aan die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit geskenk om hul werk in die Naboomspruit-omgewing te vergemaklik. Philip van Staden, voorsitter van AfriForum se Naboomspruit-tak, het opgelet het dat dié munisipaliteit ’n probleem met hul 24-uur-hulpdienste ondervind omdat tegnici hul selfone se flitse moet gebruik wanneer herstelwerk ná…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Kaapstad-Noord-tak verskaf skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Kaapstad-Noord-tak verskaf skolehulppakkette

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het 12 hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan skole in Bellville, Kraaifontein, Kuilsrivier, Parow en Table View…

Limpopo se vullisterreine in haglike toestand
| |

Limpopo se vullisterreine in haglike toestand

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die nege vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008,…

AfriForum se Groter Pretoria-takke voorsien hulppakkette aan 58 skole
|

AfriForum se Groter Pretoria-takke voorsien hulppakkette aan 58 skole

AfriForum se Groter Pretoria-takke het 58 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is onder meer aan Hoërskool Erasmus, Laerskool Du Preez van Wyk, Nooitgedacht Akademie, Aletheia Christelike Akademie, Laerskool Balmoral, Laerskool Simon…

Geen vullisterrein in Vrystaat voldoen aan nasionale standaarde
| |

Geen vullisterrein in Vrystaat voldoen aan nasionale standaarde

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 25 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet…

AfriForum stel bewaringsbevel op om verdere Sharemax-bedrog te voorkom
| |

AfriForum stel bewaringsbevel op om verdere Sharemax-bedrog te voorkom

AfriForum en adv. Gerrie Nel het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te verhoed dat die Nova-eiendomsgroep (vir alle praktiese doeleindes ’n voortsetting van Sharemax) die maatskappy se eiendomme teen pryse ver onder die markwaarde daarvan verkoop – ten koste van aandeelhouers. AfriForum het hierdie bevel aan die…

End of content

End of content