AfriForum se Roodepoort-buurtwag help om misdaad te bekamp
| |

AfriForum se Roodepoort-buurtwag help om misdaad te bekamp

AfriForum se Roodepoort-buurtwag het die afgelope twee weke behoorlik ingespring om misdaad in dié gemeenskap te bekamp. Twee lede van dié buurtwag was besonders besig om die gemeenskap te beveilig en in tye van nood te ondersteun. Dk Khourie en Angelo Leibrant het gehelp om vermeende koperdiewe vas te trek, wat koper ter waarde van…

Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik
|

Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik

Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters   Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het hulle onwelkom laat voel. Hierdie soort gebeure skyn ’n patroon te wees…

AfriForum versoek NIOS om foute in epidemiologieverslag oor COVID-19 reg te stel
|

AfriForum versoek NIOS om foute in epidemiologieverslag oor COVID-19 reg te stel

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) versoek dat foute in die weeklikse epidemiologieverslag reggestel word. Korrekte inligting is noodsaaklik vir navorsers en raadgewers om die stand van sake met betrekking tot COVID-19 te ontleed en aanbevelings te maak. Dit volg nadat die AfriForum Navorsingsinstituut vasgestel…

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny
| |

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny

AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorpe en die omliggende gebiede se elektrisiteit vanaf 14 Augustus 2020 te sny weens die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R538 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer…

AfriForum dagvaar Panyaza Lesufi vir laster
|

AfriForum dagvaar Panyaza Lesufi vir laster

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, vir laster gedagvaar. Dit volg nadat Lesufi AfriForum op 24 November 2019 valslik daarvan beskuldig het dat dié organisasie onder meer poog om ’n “sluipmoord” op hom uit te voer. AfriForum het Lesufi amptelik versoek om sy stelling terug te trek – wat hy…

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood
| |

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood

Die COVID-19-taakspan, wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, het vandag kos en noodsaaklike items aan gesinne in nood in Sonop in Noordwes verskaf. Die taakspan het 300 bokse met kos en ander basiese kookbenodighede verpak, wat koffie, suiker, sout en melkpoeier insluit. Hierdie besending bevat genoeg kos vir 300 gesinne…

AfriForum se Bethal-tak vul slaggate in sakekern
| |

AfriForum se Bethal-tak vul slaggate in sakekern

AfriForum se Bethal-tak het op 24 Junie 2020 tydelike verligting aan motoriste gebring deur slaggate in dié dorp se sakekern met doloriet te vul. Die AfriForum-tak en die Bethal Business and Property Association het reeds ’n vrag teer bestel om paaie te herstel, aangesien geen dienste in die Govan Mbeki-munisipaliteit gelewer word nie. “Dit is skokkend…

KwaZulu-Natal se vullisterreine in haglike toestand
| |

KwaZulu-Natal se vullisterreine in haglike toestand

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die agt vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet no. 59…

AfriForum rig dringende skrywe aan Wes-Kaapse minister oor natuurreservaat
| |

AfriForum rig dringende skrywe aan Wes-Kaapse minister oor natuurreservaat

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 23 Junie 2020 ’n dringende opvolgskrywe gerig aan Anton Bredell, Wes-Kaapse Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, nadat daar met kommer kennis geneem is van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat af te sny, te hersoneer en te skenk aan mense wat…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole

AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van elke pakket beloop R6 500. Die volgende skole het pakkette ontvang:…

End of content

End of content