AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel
|

AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel

AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik aangehoor deur regter Colleen Collis in ’n virtuele verhoor van die Noord-Gautengse hooggeregshof. Die argumentasie oor die meriete van die saak is tot die week van 13 Julie 2020 uitgestel, terwyl die hof AfriForum se aansoek vir…

AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit
|

AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit

AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die tak die skole ontsmet het en skolehulppakkette uitgedeel het, het hulle besluit om nóg ’n skenking te maak sodat die skole voortdurend teen die pandemie beskerm word. Osieteddies en Ooievaar se Nes het elkeen 40…

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk
| |

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk

AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat…

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
| |

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny

Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 te sny weens die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R144 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer gesny…

ANC se voortgesette druk vir onteiening van privaat eiendom sal almal benadeel
|

ANC se voortgesette druk vir onteiening van privaat eiendom sal almal benadeel

AfriForum bestempel die ANC se stelling dat onteiening sonder vergoeding weer ondersoek moet word as ’n blinde najaag van ideologiese denke wat tot nadeel van die samelewing in geheel sal wees. Die burgerregteorganisasie is reeds besig om in samewerking met verskeie kundiges ’n omvattende plan vir herstel – wat onder meer op die ekonomie fokus…

AfriForum se Rustenburg-tak vat hande met die Lions Club om winterkoue hok te slaan
|

AfriForum se Rustenburg-tak vat hande met die Lions Club om winterkoue hok te slaan

Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse ter waarde van R10 000 aan behoeftige gesinne in dié dorp geskenk. Die tak het ook in Junie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 3 ton voedsel aan 100 behoeftige gesinne voorsien. Die voedselpakke voorsien ’n gesin van vier met noodsaaklike voedsel…

AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word
|

AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word

AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) kommer uitgespreek oor die interne hersieningsprosesse en die verslagskrywingmetodologie wat deur die NIOS gevolg word. Die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) het vasgestel dat die totale getal bevestigde COVID-19-gevalle vir die ouderdomsgroep 35–39 verkeerdelik as 9 794 in die hergepubliseerde epidemiologieverslag vir week 25…

Privaat vervolging van Thandi Modise uitgestel tot Desember
| |

Privaat vervolging van Thandi Modise uitgestel tot Desember

Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in 2018 aangekondig het dat hulle Modise namens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) privaat gaan vervolg. Modise moes vandag redes gee vir haar versuim om in Maart vanjaar in die hof…

AfriForum: Uitspraak oor Unisa-taalbeleid reuse-oorwinning vir Afrikaans
| |

AfriForum: Uitspraak oor Unisa-taalbeleid reuse-oorwinning vir Afrikaans

AfriForum beskou die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) as ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir taalregte in die land. Die Hof het bevind dat Unisa se huidige taalbeleid – wat…

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag hou plaaspatrollie
| |

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag hou plaaspatrollie

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het op 27 Junie 2020 ’n plaaspatrollie gehou om sigbaarheid in die landelike gebiede te verhoog. 78 lede van AfriForum se Krugersdorp-, Roodepoort- en Randfontein-buurtwag, EMGT, privaat sekuriteitsmaatskappye, ER24 en Netcare het aan dié plaaspatrollie deelgeneem. Die konvooi van 40 voertuie het tot in Tarlton gery, waarna die konvooi in twee groepe verdeel het….

End of content

End of content