Bethal-tak maak dorp skoon; skenk groente
| |

Bethal-tak maak dorp skoon; skenk groente

AfriForum se Bethal-tak het op 9 Junie ’n skoonmaakprojek rondom die Midnight-vulstasie en die plaaslike Dierebeskermingsvereniging voltooi. Tydens hierdie projek is twee dae afgestaan om die gras rondom die hoofpaaie van hierdie dorp te sny en vullis is ook opgetel. Hierdie area word glad nie deur die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit of Sanral onderhou nie…

AfriForum gaan voort met sy stryd teen Onteieningswetsontwerp deur skriftelike kommentaar by Wes-Kaapse parlement in te dien
| |

AfriForum gaan voort met sy stryd teen Onteieningswetsontwerp deur skriftelike kommentaar by Wes-Kaapse parlement in te dien

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verdere skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] ingedien. Dit volg nadat die Wes-Kaapse provinsiale parlement se staande komitee oor infrastruktuur ’n geleentheid gegun het vir kommentaar op dié wetsontwerp. AfriForum het in 2023 skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp by die gekose komitee oor vervoer, staatsdiens en administrasie,…

AfriForum loods dokumentêr oor die ware stand van sake in Netbal SA
|

AfriForum loods dokumentêr oor die ware stand van sake in Netbal SA

AfriForum loods vandag ’n kort dokumentêr wat sekere harde realiteite binne Netbal Suid-Afrika (NSA) aan die publiek sal openbaar.     Netbal is een van die sportsoorte in Suid-Afrika wat ongelooflike potensiaal het, maar as gevolg van wanbestuur en politieke agendas word hierdie potensiaal nie ten volle ontgin nie. Volgens Ronald Peters, bestuurder van AfriForum Sport,…

Raskwotas vir watergebruik: Minister tree buite magte op
| |

Raskwotas vir watergebruik: Minister tree buite magte op

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag Senzo Mchunu, die minister van Water en Sanitasie, versoek om die beoogde veranderings aan waterwetgewing, wat soveel as 75% swart eienaarskap van ondernemings wat ’n watergebruikslisensie benodig sal vereis, onmiddellik terug te trek. Die hersiene konsepregulasies oor watergebruikslisensies wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname in die Staatskoerant gepubliseer…

AfriForum woon openbare verhoor in Port Elizabeth oor omstrede BELA-wet by
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Port Elizabeth oor omstrede BELA-wet by

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op 10 en 11 Junie in Queenstown en Port Elizabeth bygewoon. Dirk Burger, voorsitter van die Port Elizabeth-tak, het namens AfriForum ’n voorlegging by dié verhoor gelewer. Burger het beklemtoon dat die ANC se poging…

Strand-tak verleen hulp aan Kays-karavaanpark
| |

Strand-tak verleen hulp aan Kays-karavaanpark

AfriForum het op 9 Junie ingespring en hulp verleen aan Kays-karavaanpark in die Strand nadat Joey Lotter van Helpende Hand dié tak gekontak het. Dié karavaanpark het die naweek onder swaar reën en vloede deurgeloop en nog reën word vir die week voorspel. Die gemeenskap, AfriForum se Strand-tak en Helpende Hand het koppe bymekaargesit om…

Midvaal-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
| |

Midvaal-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding

AfriForum het op 9 Junie die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan 25 lede van sy nuutgestigte Midvaal-buurtwag aangebied. Dié buurtwag is vanjaar op 31 Mei gestig en die opleiding is deur Stephanus Blignault, distrikskoördineerder vir die Wes-Rand, behartig. Gedurende hierdie sessie het die buurtwaglede ook patrollietoerusting ontvang. Dié opleiding het gefokus op die verskillende…

AfriForum raai ouers aan om kinders so gou moontlik vanaf 15 Junie vir graad 1 of 8 in Gauteng te registreer
| |

AfriForum raai ouers aan om kinders so gou moontlik vanaf 15 Junie vir graad 1 of 8 in Gauteng te registreer

Ouers en voogde wat hulle kinders vir graad 1, of 8 vir 2024 wil inskryf in Gauteng-skole moet kennis neem dat die aanlyn registrasieproses reeds op 15 Junie 2023 om 08:00 open. Dié tydperk strek tot en met 14 Julie 2023 om middernag. Dit beteken dat ouers slegs ’n maand tyd het om die inskrywings…

End of content

End of content