AfriForum se Vryburg-tak rig stoptekens op
| |

AfriForum se Vryburg-tak rig stoptekens op

Die AfriForum-tak in Vryburg het op 13 en 14 Augustus 2020 elf nuwe stoptekens in die dorp opgerig. Dié tak het altesaam reeds meer as 40 stoptekens in die dorp opgerig. “Baie van die paaie het op kritiese plekke nie meer stoptekens gehad nie – dit was of verwyder of omgery. Voetgangers en ander bestuurders se veiligheid…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op Christiana ontsmet. Die Bloemhof-tak het hulle nuwe ontsmettingstoerusting gebruik om die Christiana-tak te ondersteun met die noodsaaklike ontsmetting. AfriForum se Bloemhof-tak het die gemeenskap regdeur die inperkingstyd bygestaan met die ontsmetting van skole, ondernemings en instansies, asook met die skenking van…

Verlenging van inperking: die regering is die probleem, nie die oplossing nie
|

Verlenging van inperking: die regering is die probleem, nie die oplossing nie

AfriForum het in reaksie op die verslapping van die inperking gesê gemeenskappe moet besef dat dit roekeloos is om nog steeds van die regering te verwag om verantwoordelik op te tree en na hulle belange om te sien. Die burgerregteorganisasie meen dat die regering nie vir die ophef van die rook- en drankverbod, asook die…

AfriForum stig tak in Fourways
| |

AfriForum stig tak in Fourways

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Augustus 2020 ’n tak in Fourways gestig. Dié tak is reeds besig met beplanning om in die nabye toekoms ’n AfriForum-buurtwag op die been te bring. Die takbestuur bestaan uit Wayne Pienaar (voorsitter), Kobus de Bruyn (ondervoorsitter), Tsitsi Sekgobela (tesourier) en Toni Wagenaar (sekretaris). “Die nuutgestigte tak gaan daarop fokus om…

End of content

End of content