AfriForum-buurtwaglede werk saam om brand buite Potgietersrus te bestry
| |

AfriForum-buurtwaglede werk saam om brand buite Potgietersrus te bestry

AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te bestry. Die buurtwag het ’n versoek van die brandweer in Potgietersrus ontvang om bystand te lewer met die blus van ’n veldbrand wat by die Percy Fyfe-pad en die R101 ontstaan het. AfriForum se buurtwaglede het die brand in samewerking met plaasboere en die…

Mthethwa se versoek aan Rugby SA ruik na diktatorskap
|

Mthethwa se versoek aan Rugby SA ruik na diktatorskap

AfriForum beskou Nathi Mthethwa, die Minister van Sport, se aandrang dat Rugby SA teen spelers moet optree wat nie die knie vir die linkse, polities gedrewe Black Lives Matter-beweging gebuig het nie, as diktatoriaal. Dit volg op Mthethwa se reaksie nadat agt Suid-Afrikaanse spelers nie gekniel het voor ’n wedstryd wat die naweek in Engeland…

AfriForum verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklik geklassifiseer moet word
| |

AfriForum verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklik geklassifiseer moet word

AfriForum het vandag aan die Noodsaaklikedienstekomitee (gestig ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, No. 66 van 1995) verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklike dienste geklassifiseer moet word kragtens dié wet. Dít volg nadat die komitee gestig is om ’n ondersoek te loods na die vraag of hierdie dienste noodsaaklik behoort te…

AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek
| |

AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek

AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te neem wat na bewering betrokke was by diefstal by ’n Standard Bank-kitsbank. ’n Verdagte het vermoedelik die geheime kode (PIN) van ’n plaaslike inwoner by ’n kitsbank afgekyk en daarna die slagoffer se bankkaarte gegryp en weggehardloop. Die verdagte het in ’n…

Van Zyl-plaasaanval: AfriForum neem deel aan versetstoet in Naboomspruit
| |

Van Zyl-plaasaanval: AfriForum neem deel aan versetstoet in Naboomspruit

AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag in die plaaslike landdroshof verskyn het. Alwyn van Zyl (79) is in Maart vanjaar tydens ’n aanval op sy plaas by Badseloop naby Naboomspruit vasgebind en verwurg. Sy vrou, René (66), is aangerand. Die Van…

AfriForum skenk nartjies aan bejaardes in Worcester
|

AfriForum skenk nartjies aan bejaardes in Worcester

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020 na Worcester uitgebrei deur 400 kg nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Rawsonville en Worcester te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie inisiatief in Mei in die Kaapse metropool van stapel gestuur het. Daar is veral gefokus op ouetehuise, aftreeoorde, asook ander sentrums en instansies…

Teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Kameelfontein se gr. 7’s
|

Teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Kameelfontein se gr. 7’s

AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Augustus 2020 by die Laerskool Kameelfontein in Roodeplaat besoek afgelê waartydens die gr.7-leerders van dié skool toegespreek is. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te…

AfriForum se Moot-tak loods skoonmaakprojek
| |

AfriForum se Moot-tak loods skoonmaakprojek

AfriForum se Moot-tak het op 15 Augustus 2020 ’n groot skoonmaakprojek in Beyerstraat, Haarhoffstraat, 16de Laan en 18de Laan in Rietfontein gehou. Groot gedeeltes rondom die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om die veiligheid in die omgewing te verbeter. Die gebied loop veral deur onder diefstal en die lang gras en bosse het wegkruipplek aan die boosdoeners…

AfriForum stig buurtwag in Parys
| |

AfriForum stig buurtwag in Parys

AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die been te bring aangesien die misdaadsyfers in hierdie plattelandse dorpie die hoogte ingeskiet het. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan uit die volgende lede: De Wet Fouché (voorsitter),…

AfriForum dien kommentaar in oor konsepregulasies vir Internetsensorskapwet
|

AfriForum dien kommentaar in oor konsepregulasies vir Internetsensorskapwet

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie 2020 die nuwe voorgestelde gewysigde Film- en Publikasieregulasies in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. AfriForum se kommentaar bevat voorlopige uitsprake…

End of content

End of content