Secunda-tak en -buurtwag doen opknappingswerk by ouetehuis
| |

Secunda-tak en -buurtwag doen opknappingswerk by ouetehuis

Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda het die afgelope naweek hulp verleen by die Davieshof-ouetehuis deur opknappingswerk te doen en veiligheidsrisiko’s uit die weg te ruim. “Die tak en buurtwag het een van die woonstelle uitgeverf en mooi gemaak vir ’n nuwe intrekker, asook muurpanele herstel wat uitmekaar geval het as volg van skuiwende grond….

AfriForum se Middelburg-tak en -buurtwag help ouetehuis ná brand
| |

AfriForum se Middelburg-tak en -buurtwag help ouetehuis ná brand

AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n brand deurgeloop het. Die brand het op 19 September in die linne- en waskamer gewoed, wat tot gevolg gehad het dat die wasmasjiene, strykysters en tuimeldroërs verwoes is. “Toe ons die nuus ontvang, het die…

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag maak veilige besoeke aan begraafplaas moontlik
| |

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag maak veilige besoeke aan begraafplaas moontlik

Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 27 September 2020 by die plaaslike begraafplaas gepatrolleer om die gemeenskap die geleentheid te gee om hul geliefdes se grafte veilig te besoek. AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het dié inisiatief aangepak om die gemeenskap se veiligheid te verseker tydens besoeke aan die begraafplaas. “Ons moedig die publiek aan om die…

AfriForum wil toetree tot gevaarlike hofaansoek oor grondbesetting
| |

AfriForum wil toetree tot gevaarlike hofaansoek oor grondbesetting

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 September 2020 aansoek gedoen om as vriend van die hof op te tree ten einde te argumenteer teen die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante se hofaansoek voor die Wes-Kaapse hooggeregshof om sekere gemeenregtelike remedies teen grondbesetters ongeldig te laat verklaar. Hierdie aansoek is teen die Kaapstad-metro, die…

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting
| |

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting

AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en toneelbewaring en hierdie spoorsnyers word gebruik om saam met die SAPD misdadigers se spore te volg en te help om hul vas te trek. Nuwe toerusting is ook vir die lede aangekoop. Hierdie toerusting sluit…

AfriForum se Benoni-tak plant bome by Sinethemba Hope House
| |

AfriForum se Benoni-tak plant bome by Sinethemba Hope House

Die AfriForum-tak in Benoni het op 24 September 2020 tyd by Sinethemba Hope House (’n plaaslike kinderhuis) deurgebring waartydens taklede die kinders gehelp het om vyf vrugtebome wat aan die kinderhuis geskenk is te plant. Ná ’n sonnige oggend van tuinmaak en kinders touwys maak oor hoe om die bome korrek te plant, is die kinders met…

Skoleplasings vir Gauteng-leerders geskied in Oktober
| |

Skoleplasings vir Gauteng-leerders geskied in Oktober

Die burgerregtewaghond AfriForum is bly om te verneem dat ouers eersdaags sal weet in watter skole hul graad 1- en graad 8-kinders vir die 2021-skooljaar geplaas gaan word. Ouers sal van 1 Oktober 2020 per SMS in kennis gestel word en het dan sewe dae om die Departement se aanbod aangaande die skool te aanvaar….

AfriForum se Overstrand-tak vier boomplantmaand
| | |

AfriForum se Overstrand-tak vier boomplantmaand

AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool Hermanus geplant. “Ons bedank elke persoon wat tot die suksesvolle afloop van die projek bygedra het. Die skool en sy leerders was baie opgewonde om die bome te plant,” sê Cuan Elgin, voorsitter van AfriForum…

AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel
| | |

AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel

Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom, Karooboerboonboom, wilgerboom en Johannesbroodboom. Altesaam 119 bome is by nege laerskole in die gebied geplant en ’n verdere 25 bome by twee kerke. Die skole…

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon
| |

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon

AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te neem. Daarom moet hierdie monumente bewaar word vir die toekoms,” sê…

End of content

End of content