AfriForum se tak in Malmesbury maak ’n verskil
| |

AfriForum se tak in Malmesbury maak ’n verskil

AfriForum se Malmesbury-tak het op 22 Oktober altesaam 385 boeke aan die O.J. Erasmus Primêre Skool geskenk as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog.­­ Die skool se biblioteek het ’n behoefte aan leesboeke en die plaaslike AfriForum-tak kon danksy verskeie skenkings uit die gemeenskap ’n groot hoeveelheid boeke skenk om ’n verskil te maak. “Die…

AfriForum stig die Kamdeboo-tak in Graaff-Reinet
| |

AfriForum stig die Kamdeboo-tak in Graaff-Reinet

AfriForum het onlangs die Kamdeboo-tak gestig ná ’n beroep deur gemeenskappe in Graaff-Reinet, Willowmore en Aberdeen. Die tak is reeds op 14 Oktober gestig maar die bestuurslede is onlangs aangewys. Die takbestuur is soos volg verkies: Rene Posthumus (voorsitter), Deon Muller (ondervoorsitter), Liana Hall Kirstein (sekretaris) en Ian Kirstein (tesourier). David Olivier, AfriForum se provinsiale…

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak sal môre, 29 Oktober 2020, verder aangehoor word. Dít volg nadat AfriForum in Julie 2019 aangekondig het dat die organisasie die hof met ’n…

Senzo Meyiwa-moordsaak uitgestel tot 27 November
| |

Senzo Meyiwa-moordsaak uitgestel tot 27 November

Die burgerregteorganisasie AfriForum – wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig – was vandag saam met sy broer Sifiso in die Boksburg Landdroshof, waar vyf verdagtes ná hul inhegtenisname gister deur die SAPD vir die eerste keer verskyn het. Die saak is tot 27 November…

AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere
| | |

AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere

AfriForum het op 27 Oktober ’n dringende skrywe aan die Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro gerig oor onverwerkte riool wat in die Hennops-, Kaalspruit- en Sesmylspruitrivier invloei. Dié drie riviere word al vir jare reeds erg besoedel weens onverwerkte riool wat uit mangate stroom en gereelde rioolstorting wat plaasvind. AfriForum het voorheen skrywes oor die probleme…

AfriForum #VegEnBou in die Kaapse metro
| |

AfriForum #VegEnBou in die Kaapse metro

Verskeie projekte is onlangs in die Kaapse metro aangepak as deel van AfriForum se #VegEnBou-week om dié area skoon te maak en te verbeter vir sy inwoners. Daar is onder meer instandhoudingswerk by die Kasteel die Goeie Hoop gedoen en sowat 40 bome is in dié week geplant. AfriForum se Helderbergkom-tak het op 16 Oktober…

AfriForum woon openbare verhoor by oor onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum woon openbare verhoor by oor onteiening sonder vergoeding

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia op 25 Oktober 2020 bygewoon. James Stone, AfriForum se ondervoorsitter vir die Springbok-tak, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer as ’n politieke…

AfriForum se Centurion-tak skenk herwinningshokke
| |

AfriForum se Centurion-tak skenk herwinningshokke

AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool het reeds ’n baie suksesvolle herwinningsprojek aan die gang en die hokke sal bydra tot hierdie projek. Die sakke word in die hokke geplaas. Daar is dan afsonderlike hokke vir glas, plastiek en metaal. Leerders,…

AfriForum vol lof vir SAPD ná deurbraak in Senzo Meyiwa-moord en samewerking tydens ondersoek 
| |

AfriForum vol lof vir SAPD ná deurbraak in Senzo Meyiwa-moord en samewerking tydens ondersoek 

AfriForum, wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) geloof vir die deurbraak in dié moordondersoek, asook die feit dat die SAPD die afgelope paar maande bereid was om adv. Gerrie Nel en AfriForum se privaatvervolgingseenheid by die ondersoek te betrek….

AfriForum se Roodepoort-buurtwag hou agtste massapatrollie vir 2020
| |

AfriForum se Roodepoort-buurtwag hou agtste massapatrollie vir 2020

Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 23 Oktober 2020 hul agtste maandelikse massa- en misdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is in samewerking met die volgende rolspelers gehou: ER24, Commed, Help24, Honeydew GPF, Sophiatown GPF, Albertsville GPF, Fairlands GPF, FNQB GPF, BCI Security, APCAN Security, National Security & Fire, Tau Protection Services, SRT Security, EC Security, Scpsl…

End of content

End of content