AfriForum eis dringende ondersoek ná aanranding deur BBP-beskermingsbeamptes
|

AfriForum eis dringende ondersoek ná aanranding deur BBP-beskermingsbeamptes

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende ondersoek geëis ná ’n voorval waar lede van die SAPD se BBP-beskermingseenheid motoriste in Gauteng aangerand het. Die voorval is op video vasgevang en het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Dit is nie die eerste keer dat lede van hierdie eenheid hul magte misbruik nie. Wat hierdie…

Standerton-tak en Lekwa Clean Up Crew ruim dorp saam op
| |

Standerton-tak en Lekwa Clean Up Crew ruim dorp saam op

AfriForum se Standerton-tak het gedurende Junie in samewerking met Lekwa Clean Up Crew verskeie skoonmaakprojekte aangepak. Daar is eerste op die Bethal-Morgenzon-pad (R39) voor die Junxion-winkelsentrum se ingang gefokus. Lede van Lekwa Clean Up Crew het die duikweg skoongemaak, asook slaggate met doleriet opgevul. Dié pad is bekend vir gevaarlike slaggate waarvoor motoriste noodgedwonge moet…

Piet Retief-tak samel klere in vir behoeftiges
| | |

Piet Retief-tak samel klere in vir behoeftiges

Die jeuglede van AfriForum se Piet Retief-tak het tydens Junie ’n suksesvolle projek gedryf waartydens klere vir behoeftiges ingesamel is. ’n Bakkievrag vol klere is aan die Lighuis-gemeente geskenk om aan behoeftige gesinne in die dorp uit te deel. Verder het die Piet Retief-buurtwag ook sy maandelikse inisiatief voortgesit waartydens hierdie buurtwag sigbaarheid in die…

AfriForum uitgenooi om in Parys met minister van Water en Sanitasie te vergader
| |

AfriForum uitgenooi om in Parys met minister van Water en Sanitasie te vergader

AfriForum het ’n eksklusiewe uitnodiging ontvang om op 28 Junie ’n vergadering by te woon wat deur Senzo Mchunu, die minister van Water en Sanitasie, gelei is. ’n Afvaardiging van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) en die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit onder leiding van Victoria de Beer-Mthombeni, die burgemeester, het ook die vergadering bygewoon….

Walker Drive-buurtwag vind lewelose liggaam
| |

Walker Drive-buurtwag vind lewelose liggaam

AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Sherwood, Port Elizabeth, het op 27 Junie ondersteuning op ’n toneel gebied waar ’n lyk gevind is. Dit volg nadat ’n noodroep ontvang is van ’n lewelose liggaam wat agter ’n Baywest Mall-advertensiebord gevind is. Met hul aankoms het die buurtwag die SAPD, plaaslike veiligheidsmaatskappye en ander nooddienste na die…

AfriForum se Delmas Valke-buurtwag maak ’n verskil
| |

AfriForum se Delmas Valke-buurtwag maak ’n verskil

AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het gedurende Junie verskeie suksesse behaal. Op 16 Junie is ’n operasie in samewerking met verskeie eenhede van die SAPD, die Community in Blue en die plaaslike verkeersdepartement gedryf. Tydens hierdie operasie is vier onpadwaardige voertuie gekonfiskeer en sewe persone is vir dronkbestuur in hegtenis geneem. Verder is daar ook gesteelde…

Bethal-tak herstel slaggate op die dorp
| |

Bethal-tak herstel slaggate op die dorp

AfriForum se tak in Bethal het op 27 Junie ’n slaggatprojek in hierdie dorp geloods waartydens slaggate in Malherbestraat, Wichtstraat, Hoëveldlaan en Van der Stellaan herstel is. Gedurende die projek is meer as 150 sakke teer gebruik. Die kostes van dié projek beloop ongeveer R13 000. Verder is daar ook in Buffelstraat slaggate tussen Springbok-…

AfriForum bekommerd oor Dawid Kruiper-munisipaliteit se beplande besoek aan China
| |

AfriForum bekommerd oor Dawid Kruiper-munisipaliteit se beplande besoek aan China

AfriForum het op 28 Junie ’n dringende brief aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié munisipaliteit beplan om ’n delegasie na China te stuur om verteenwoordigers van Changsha te ontmoet. Dit blyk dat befondsing vir die aangeleentheid reeds goedgekeur is alhoewel nog geen kosteberaming bereken of…

Witrivier-buurtwag help om gesteelde voertuig en verdagtes op te spoor
| |

Witrivier-buurtwag help om gesteelde voertuig en verdagtes op te spoor

Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 22 Junie in samewerking met BlackWater Security twee verdagtes aangekeer wat in ’n gesteelde voertuig gery het. Dit volg nadat die buurtwag om 17:25 inligting van ’n gesteelde voertuig in die Witrivier-omgewing ontvang het. Buurtwaglede en lede van BlackWater Security het op die inligting gereageer en die…

Bronberg-tak rig Welkom in AfriForum-wêreld-borde op
| |

Bronberg-tak rig Welkom in AfriForum-wêreld-borde op

AfriForum se Bronberg-tak het op 27 Junie begin om Welkom in AfriForum-wêreld-borde in die area op te rig. Hierdie borde dien as bewusmaking van AfriForum se teenwoordigheid in die area en dat die organisasie besig is met projekte om die algehele netheid en veiligheid van die dorp te verbeter. Die tak hoop dat hierdie nuwe…

End of content

End of content