SAAK TEEN OUERS VAN MISHANDELDE BABA NA HOOGGEREGSHOF OORGEPLAAS
| |

SAAK TEEN OUERS VAN MISHANDELDE BABA NA HOOGGEREGSHOF OORGEPLAAS

Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof na die Noord-Gautengse Hooggeregshof oorgeplaas weens die erns van die saak. Die ouers van die baba, wat nou agt maande oud is, is in Augustus vanjaar in hegtenis geneem nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in Julie…

AFRIFORUM ONDERSTEUN FLUITJIEBLASER MET MANDAMUS-AANSOEK OOR ONGERYMDHEDE BY MMABANA STIGTING
| |

AFRIFORUM ONDERSTEUN FLUITJIEBLASER MET MANDAMUS-AANSOEK OOR ONGERYMDHEDE BY MMABANA STIGTING

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 20 November 2020 namens Phatolo Kau, voorheen hoof van mensehulpbronne by die Mmabana Stigting vir Kuns, Kultuur en Sport, ’n mandamus-aansoek beteken op die premier van Noordwes, die Departement van Kuns, Kultuur en Tradisionele Sake, die Mmabana Stigting en die president van Suid-Afrika. Die doel van die aansoek is om die…

AFRIFORUM SE MUSINA-TAK STIG BUURTWAG
| |

AFRIFORUM SE MUSINA-TAK STIG BUURTWAG

AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n AfriForum-tak gestig, wat op gemeenskapsake, plaaslike regering, kultuur, jeug en sport fokus. Die buurtwag – ’n inisiatief van die tak – fokus daarop om gemeenskapsweerbaarheid te skep deur ’n veerkragtige, paraat gemeenskap te vestig wat…

AFRIFORUM PRAAT OOR HAATSPRAAK TEEN SUID-AFRIKAANSE MINDERHEIDSGROEPE TYDENS VN SE FORUM VIR MINDERHEIDSKWESSIES
| |

AFRIFORUM PRAAT OOR HAATSPRAAK TEEN SUID-AFRIKAANSE MINDERHEIDSGROEPE TYDENS VN SE FORUM VIR MINDERHEIDSKWESSIES

Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies. Vanjaar se tema was “Haatspraak, Sosiale Media en Minderheidsgroepe.” Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, het ’n regstreekse videovoorlegging gedoen oor haatspraak teen minderheidsgroepe in Suid-Afrika. “Haatspraak wat gemik is op minderheidsgroepe in Suid-Afrika…

DIE AFRIFORUM-BUURTWAG IN HARTBEESFONTEIN STUUR LID VIR HOMMELTUIGOPLEIDING
| |

DIE AFRIFORUM-BUURTWAG IN HARTBEESFONTEIN STUUR LID VIR HOMMELTUIGOPLEIDING

Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as hommeltuigvlieënier in Orania gestuur. Die kursus word deur AfriForum Veiligheid aangebied met André Coetzee as instrukteur. Die buurtwag is baie trots op Cronje wat die kursus met 94% geslaag het. Volgens Cronje was die aanbieding…

AFRIFORUM SE VRYBURG-TAK ONTVANG BRANDBESTRYDINGSTOERUSTING
| | |

AFRIFORUM SE VRYBURG-TAK ONTVANG BRANDBESTRYDINGSTOERUSTING

Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die brandspan is sowat twee maande gelede gestig. Alhoewel Vryburg steeds ’n funksionele brandweer het, het AfriForum besef dat daar ’n behoefte is om ‘n brand te kan hanteer totdat die brandweer opdaag. Dit is ook…

AFRIFORUM SE HERMANUS-BUURTWAG HELP SAPD MET INHEGTENISNEMING VAN TWEE VERMEENDE ROWERS
| |

AFRIFORUM SE HERMANUS-BUURTWAG HELP SAPD MET INHEGTENISNEMING VAN TWEE VERMEENDE ROWERS

AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om twee vermeende rowers in hegtenis te neem. Die buurtwag het om 14:06 gereageer op ’n noodboodskap op die buurtwag se WhatsApp-groep wat hul meegedeel het dat twee vermeende rowers probeer het om ’n motor by…

AFRIFORUM SE POTCHEFSTROOM-TAK WERK SAAM MET MUNISIPALITEIT OM WATERPROBLEME OP TE LOS
| | |

AFRIFORUM SE POTCHEFSTROOM-TAK WERK SAAM MET MUNISIPALITEIT OM WATERPROBLEME OP TE LOS

Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur, Thupi Mokhatla en die direkteur van infrastruktuur, Jack Monnakgothu uitgewys het, is AfriForum se omgewingsbeampte, Lieb Venter en Mokhatla weekliks in gesprek om die probleem aan te spreek. Die probleme wat ter sprake is, is hoofsaaklik rioollekke, varswaterlekke en stormwaterstelsels wat verstop…

Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging.
| |

Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging.

Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 48 patrolleerders het deelgeneem en die plaaslike polisiestasie het nege van sy polisiebeamptes vir die patrollie beskikbaar gestel. Ses verkeersbeamptes het ook daaraan deelgeneem. Tydens die patrollie het ’n konvooi elke sektor in Piet Retief besoek…

AFRIFORUM SE OUDTSHOORN-BUURTWAG ONTVANG OPLEIDING
| |

AFRIFORUM SE OUDTSHOORN-BUURTWAG ONTVANG OPLEIDING

Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging. Hierdie opleiding in regsaspekte maak deel uit van 16 gemeenskapveiligheidsmodules wat deur AfriForum ontwikkel is en as belangrik beskou word om ons buurtwaglede toe te rus om bedreigings wat in hulle gemeenskappe mag ontstaan met selfvertroue en kundigheid te…

End of content

End of content