AFRIFORUM SE WES-MOOT-TAK SKOP KAMERAPROJEK AF BY SUIDERBERG-RESERVOIR
| |

AFRIFORUM SE WES-MOOT-TAK SKOP KAMERAPROJEK AF BY SUIDERBERG-RESERVOIR

AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die Suiderberg-reservoir van stapel gestuur en bykomende sekuriteitskameras daar opgerig. “Die gebied rondom die reservoir is uiters gewild onder drawwers. Die Magaliesberg se natuurskoon word egter deur indringerplante en -bome bedreig. Die veiligheid van die voetgangers word ook in gedrang geplaas as…

AFRIFORUM-BUURTWAG IN HERMANUS HELP BRANDWEER OM BRAND ONDER BEDWANG TE BRING
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG IN HERMANUS HELP BRANDWEER OM BRAND ONDER BEDWANG TE BRING

AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie die plaaslike brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Schulphoek gestig het. Winderige toestande het veroorsaak dat die brand versprei het na Kusweg in Sandbaai, waarna die Alfa-buurtwag ontbied is om die plaaslike…

NUWE COVID-19-REGULASIES WAT TOEGANG TOT STRANDE BEPERK IS ONGRONDWETLIK
|

NUWE COVID-19-REGULASIES WAT TOEGANG TOT STRANDE BEPERK IS ONGRONDWETLIK

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en (d) ongrondwetlik te laat verklaar. Hierdie regulasie bepaal onder meer dat alle strande in die Oos-Kaap, asook in die Tuinroete van 16 Desember tot 3 Januarie gesluit sal wees. Dit bepaal ook dat alle…

AFRIFORUM SE MPUMALANGA-BUURTWAG VERHOOG SIGBAARHEID VIR KOMENDE FEESSEISOEN
| |

AFRIFORUM SE MPUMALANGA-BUURTWAG VERHOOG SIGBAARHEID VIR KOMENDE FEESSEISOEN

AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek sal tot 15 Januarie 2021 voortduur. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak en inwoners deur middel van hoë sigbaarheidsaksies gerusstel en beveilig. “Sigbaarheid…

AFRIFORUM VERGADER MET BLOEMHOF-INWONERS OOR GEMEENSKAPSVEILIGHEID
| |

AFRIFORUM VERGADER MET BLOEMHOF-INWONERS OOR GEMEENSKAPSVEILIGHEID

AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek nadat die gemeenskap dié afdeling versoek het om hulle oor beveiliging toe te spreek. Dié vergadering het in die NG Kerk se saal plaasgevind en die gemeenskap is ook toegespreek oor selfbestuur, selfbeveiliging en om binne die raamwerk van die wet eienaarskap van hul…

AFRIFORUM-BUURTWAG IN SPRINGS VIND MOTOR MET BEHULP VAN SNIPER-TEGNOLOGIE
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG IN SPRINGS VIND MOTOR MET BEHULP VAN SNIPER-TEGNOLOGIE

Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en Beast Tactical ’n gesteelde voertuig teruggevind. Dié sukses word toegeskryf aan die doeltreffende gebruik van tegnologie. Omstreeks 06:00 is een van die buurtwag se SNiPER-kameras deur ’n gesteelde voertuig geaktiveer. Die drie groepe het die omgewing gefynkam en die gesteelde voertuig…

AFRIFORUM-REGSMAN LÊ KLAG VAN AANRANDING TEEN MALEMA EN NDLOZI NÁ VOORVAL IN HOF
| |

AFRIFORUM-REGSMAN LÊ KLAG VAN AANRANDING TEEN MALEMA EN NDLOZI NÁ VOORVAL IN HOF

Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n klag van aanranding by die Randburg-polisiestasie gelê teen Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP. Dit volg nadat Swanepoel op 29 Oktober 2020 in die Randburgse Landdroshof deur Malema en Ndlozi met fisiese geweld gedreig is. Die voorval…

AFRIFORUM SE LIMPOPO-BUURTWAGTE VERHOOG SIGBAARHEID VIR KOMENDE FEESSEISOEN
| |

AFRIFORUM SE LIMPOPO-BUURTWAGTE VERHOOG SIGBAARHEID VIR KOMENDE FEESSEISOEN

AfriForum het op 1 November ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek sal tot 15 Januarie 2021 voortduur. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem, daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak deur inwoners met hoë sigbaarheidsaksies gerus te stel…

BOTSWANA-SAAK: HOFDATUM VASGESTEL VIR ONGEOPPONEERDE MANDAMUSAANSOEK
| |

BOTSWANA-SAAK: HOFDATUM VASGESTEL VIR ONGEOPPONEERDE MANDAMUSAANSOEK

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste versuim het om die mandamusaansoek te opponeer wat ten doel het om dié departement te dwing om wedersydse regshulp aan die Botswana-regering te fasiliteer in die Bridgette Motsepe-Radebe-aangeleentheid. Die departement het in gebreke gebly om enige formele stukke betyds te…

End of content

End of content