AFRIFORUM-BUURTWAG IN HARRISMITH WERK VROEG IN DIE JAAR REEDS HARD OM GEMEENSKAP TE HELP
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG IN HARRISMITH WERK VROEG IN DIE JAAR REEDS HARD OM GEMEENSKAP TE HELP

AfriForum se Harrismith-buurtwag was vanjaar reeds betrokke by verskeie voorvalle waar hulle ondersteuning gebied het aan die gemeenskap. Die buurtwag was onder meer vroeër vandeesmaand betrokke by ’n toneel waar Vowestraat dringend gesluit moes word sodat ’n Netcare 911-helikopter daar kon land. Die helikopter moes ’n pasiënt na ’n hospitaal in Johannesburg oorplaas en die…

DRIE SLOERENDE SAKE IN MIDDELBURG UITEINDELIK IN HOF NADAT VERVOLGINGSEENHEID INGRYP
| |

DRIE SLOERENDE SAKE IN MIDDELBURG UITEINDELIK IN HOF NADAT VERVOLGINGSEENHEID INGRYP

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik besluit om op te tree in drie sake wat in sommige gevalle reeds vir byna drie jaar sloer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid betrokke geraak het. Dié eenheid het in al drie sake namens die families van die slagoffers vordering van die SAPD, asook die NVG versoek. In sommige gevalle…

GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK NA DEEDAT-GESIN SE VLAMMEDOOD AMPER AFGEHANDEL
| |

GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK NA DEEDAT-GESIN SE VLAMMEDOOD AMPER AFGEHANDEL

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021 nog ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 in die Johannesburgse Landdroshof onder kruisverhoor geplaas. Dié deskundige getuie is aangestel deur die regspan van die persoon van belang in die geregtelike doodsondersoek (GDO),…

AfriForum stel plaasaanval-en-moordstatistieke vir 2020 bekend
| |

AfriForum stel plaasaanval-en-moordstatistieke vir 2020 bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was daar in 2020 ’n toename in plaasmoorde ten spyte van die feit dat misdaad in Suid-Afrika in dié jaar afgeneem het. “AfriForum se navorsing toon dat 63 plaasmoorde in 2020 gepleeg is, teenoor 45 plaasmoorde…

AfriForum se Wilgehof-buurtwag bestry brand by winkelkompleks
| |

AfriForum se Wilgehof-buurtwag bestry brand by winkelkompleks

AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 15 Februarie om 21:20 ’n oproep ontvang van ’n brand by die Gardenia Kwikspar. Die buurtwag was binne minute saam met hul mediese en veiligheidsvennote, Med24 en VR Sekuriteit, op die toneel. Die gebeurlikheidsplan, wat spesifiek opgestel is vir ’n insident by die winkelsentrum, is in werking gestel. Die buurtwag…

AFRIFORUM SE SPRINGS-TAK HELP TYDENS BRANDE BY SUBSTASIES
| |

AFRIFORUM SE SPRINGS-TAK HELP TYDENS BRANDE BY SUBSTASIES

Die AfriForum-tak in Springs het op 14 Februarie 2021 gereageer nadat ’n substasie in die sakekern aan die brand geslaan het. Die buurtwaglede het gemobiliseer, maar intussen het die minisubstasie in Zig Zagweg ook aan die brand geslaan. Die buurtwaglede het die situasie dadelik geëvalueer en die pad afgesper. Die Springs-buurtwag het hul waterkar met die…

ADV. GERRIE NEL KRUISONDERVRA BRANDDESKUNDIGE IN GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK NA VLAMMEDOOD VAN DEEDAT-GESINSLEDE
| |

ADV. GERRIE NEL KRUISONDERVRA BRANDDESKUNDIGE IN GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK NA VLAMMEDOOD VAN DEEDAT-GESINSLEDE

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 gekruisondervra. Die deskundige getuie is aangestel deur die regspan van die persoon van belang in die ondersoek, Naeem Deedat, Suraya se man…

AFRIFORUM-BUURTWAGTE IN PRETORIA HOU SAAM ’N SIGBAARHEIDSPATROLLIE
| |

AFRIFORUM-BUURTWAGTE IN PRETORIA HOU SAAM ’N SIGBAARHEIDSPATROLLIE

AfriForum se tak in Moreletapark het op 10 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie in Moreletapark en omliggende gebiede gehou in samewerking met verskeie ander AfriForum-buurtwagte. Die patrollie het begin by die Grootfontein Landgoed en het van18:00 tot 21:00 geduur. Die ander buurtwagte wat deelgeneem het, sluit in die Moot, Oos-Moot, Grootfontein en Centurion. Die sekuriteitsmaatskappye Bull Security…

WES-KAAPSE GESONDHEIDSDEPARTEMENT WEIER IVERMEKTIEN; VERONTAGSAAM HOFBEVEL
|

WES-KAAPSE GESONDHEIDSDEPARTEMENT WEIER IVERMEKTIEN; VERONTAGSAAM HOFBEVEL

AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié departement die gebruik weier van ivermektien as voorkoming teen en behandeling van COVID-19. Die organisasie het die departement daarop gewys dat hulle ’n hofbevel verontagsaam en het ook in die brief gevra dat die departement…

AFRIFORUM JEUG SE ELLISRAS-TAK STAAN PLAASGEMEENSKAP BY TYDENS VLOED
|

AFRIFORUM JEUG SE ELLISRAS-TAK STAAN PLAASGEMEENSKAP BY TYDENS VLOED

AfriForum Jeug se Ellisras-tak het op 7 Februarie in samewerking met die AfriForum-tak in Ellisras en ander gemeenskapslede gehelp om kospakkies na mense in dié gebied te neem wat deur vloedwater vasgekeer was. Die AfriForum-tak het kos – wat deur gemeenskapslede aangekoop is – heen en weer op ’n rubberbootjie vervoer aangesien die stroom te sterk…

End of content

End of content