AfriForum se Ermelo-tak borg hempies aan JJ Pre-Primêr
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
Na volgehoue druk van die AfriForum-tak in Potchefstroom is ’n reuse-waterlek op die hoek oorkant Canal Crossing in Paryslaan herstel….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Maart by die Bospatat Kleuterakademie in Pretoria besoek afgelê. Hierdie veldtog dien…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 26 Februarie padmerke op die hoek van Curlewis- en Raytonweg en Dan Pienaar-rylaan…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog….
Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Februarie vir Fouche Loodgieters aangestel om verskeie mangate en verstopte rioolpype in Riebeeckstad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Februarie by die Ermelo English Primary School, Hoërskool Ligbron en Laerskool JJ…
Die AfriForum-tak in die Bo Karoo het die afgelope week skietopleiding vir verskeie groepe in die streek aangebied. Inwoners van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing