Mangaung sukkel, maar AfriForum wikkel met vullisverwydering in Bloem
Vullisverwydering jaag maandeliks tot R600 uit Bloemfonteiners se sak omdat die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se wisselvallige lewering van dié diens…
Vullisverwydering jaag maandeliks tot R600 uit Bloemfonteiners se sak omdat die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se wisselvallige lewering van dié diens…
AfriForum het by monde van sy regspan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) versoek om, in belang van kragverbruikers, ’n…
Die groentetuin wat sedert 2021 groot oeste vir AfriForum se Bethal-tak oplewer, het vandeesmaand gespog met nóg ’n indrukwekkende oes….
Wanneer ’n brand buite beheer woed en die brandweer nie dadelik toegang tot ’n waterpunt kry nie, kan dit groot…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer, Matteus, het Maandag besoek afgelê by Laerskool Krugersdorp-Noord en daartydens ’n boeiende boodskap teen…
AfriForum se Bethal-tak en die gemeenskap wat hy bedien streef na ’n dorp sonder slaggate en poog elke jaar om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar by die Departement van Indiensneming en Arbeid ingedien aangaande konsepregulasies oor die voorgestelde sektorale…
AfriForum se afdeling vir gemeenskapsveiligheid het die afgelope week nóg ’n veiligheidsteunkring, oftewel ’n streeksveiligheidsnetwerk, op die been gebring –…
AfriForum se Springs-tak het nie geskroom om die hulp van sy buurtwag in te roep nadat dié tak ’n noodoproep…
AfriForum se Moreletapark-tak het opnuut bewys dat hy nie huiwer om plaaslike sakeondernemings te help wat Pretoria-Oos wil verbeter nie….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing