AfriForum stel stap-vir-stap-gids bekend om ’n vuurwapenlisensie in Suid-Afrika te bekom
In reaksie op stygende vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika, het AfriForum ’n omvattende gids bekendgestel wat landsburgers stap vir stap…
In reaksie op stygende vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika, het AfriForum ’n omvattende gids bekendgestel wat landsburgers stap vir stap…
AfriForum doen ’n beroep op die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit om dringend by die waterkrisis in De Aar, Hanover en Britstown…
Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit het vyf werksdae om op ’n brief van AfriForum oor die ernstige rioolprobleem in Kakamas,…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en die organisasie se privaatvervolgingseenheid het op 11 September meer as 200 jong onderwysers by die Hoërskool…
Twee rooihartbeesbokke was vandeesweek ’n bok vir sports en het behoorlik die ooste van Pretoria op horings geneem. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met Gemsbok, ’n gemeenskapskoerant in die Noord-Kaap, en die departement van Bosbou, Visserye…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het in Augustus 58 man-ure met kettingsae bestee en ’n kraan by die…
AfriForum se Thabazimbi-tak het verlede week in samewerking met die plaaslike organisasie Spitskop Landelike Veiligheid ’n groot impak op die…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 8 September 120 bale voer geskenk aan ’n boer in die omgewing wat groot skade…
Raadslede moet onder selfde kam as inwoners geskeer word, sê AfriForum AfriForum se Bethal- en Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-takke (oftewel die Teks-tak) het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing