AfriForum dien klagtes in by Menseregtekommissie teen Tokologo-munisipaliteit
AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat…
AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat…
AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Junie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul omgewing beveilig….
Die AfriForum-tak in Sasolburg het Junie afgesluit met die grassnyery vir die wintertydperk. Daar is 6,6 ha gras gedurende Junie…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 2 Julie omstreeks 17:45 inligting vanaf die beheerkamer ontvang oor verdagtes wat besig is…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het ’n nuwe selfoon gekry om gemeenskapslede op ’n meer doeltreffende wyse by te staan. Hierdie selfoon…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Julie die Grace Baby Haven, ’n veilige hawe vir weggooi- en mishandelde babas,…
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana, Delareyville en Vryburg het gedurende Junie en begin Julie hard gewerk om sigbaarheid in die onderskeie…
AfriForum se regspan, Hurter Spies Ingelyf, het op 6 Julie ’n prokureursbrief aan die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit gerig om te…
AfriForum verwelkom die klarigheid wat die SAPD bewerkstelllig het oor die hernuwing van vervalde vuurwapenlisensies, deur die uitreiking van direktiewe…
Die saak teen Oupa Chembe (52) op klagtes van aanranding en kwaadwillige saakbeskadiging is vandag in die Krugersdorp Landdroshof uitgestel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing