AfriForum-snuffelhond betrap verdagtes onkant
Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met die DA op 10 en 11 Augustus 2022 ’n verwaarloosde speelparkie in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Malmesbury-tak het op 6 Augustus 2022 besluit om ook na die mens se beste vriend –…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Augustus 2022 ’n tak in Durbanville gestig nadat talle inwoners hul behoefte vir die…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 5 en 6 Augustus 2022 brandopleiding ontvang. Forum Sekuriteit het die opleiding aan 20…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het die aand van 5 Augustus twee brande ná mekaar geblus. Hendrik Small, leier van die Vanderbijlpark-buurtwag,…
Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het in Julie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul omgewing beveilig. Daar…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het gedurende Julie 147 m² se slaggate met 590 sakkies teer gevul as deel van die…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het in Junie en Julie vlytig weggespring om die strate reg te ruk as deel van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief aan die minister van Binnelandse Sake, dr. Aaron Motsoaledi, gestuur waarin hulle duidelikheid eis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing