Mooirivier-buurtwagte hou hul gemeenskappe veilig in Augustus
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in Augustus beveilig. Daar…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in Augustus beveilig. Daar…
AfriForum se Keimoes-tak en Grootoog-buurtwag het op 31 Augustus ’n reuse-brand in Keimoes langs die lyndraad in Hoofstraat geblus. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dele van die Wet op Rampbestuur wat…
Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, het vandag ’n aantal aankondigings gemaak in verband met bestuurslisensiekaarte. Eerstens, het hy die…
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 Augustus in samewerking met die Toeka tot Nou-span vullis voor die ingang van…
Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het op 31 Augustus daarin geslaag om ’n plaasaanval af te weer. Omstreeks middernag het…
AfriForum het op 26 Augustus 2022 in Brandfort ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n nuwe tak gestig is. Die gemeenskaplede kon…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die polisie gevra om te verduidelik waarom twee van die land se mees senior weermaggeneraals nie…
Dat Vrystaters vaardige debatteerders is, is opnuut bewys tydens die sentraalstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir…
Die bekendstelling van een van die Vrystaat se “grootste” Afrikaanse skrywers, J.C. Steyn, se laaste boek So is onse mense…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing