AfriForum en Mooi Parys verfraai dorp in boomplantmaand
Met die begin van lente in September, het die AfriForum-tak in Parys en die niewinsgewende organisasie Mooi Parys hande gevat…
Met die begin van lente in September, het die AfriForum-tak in Parys en die niewinsgewende organisasie Mooi Parys hande gevat…
AfriForum se Centurion-buurtspan het in September talle skoonmaakprojekte aangepak waartydens ’n totaal van ongeveer 37 800 vierkante meter se gras…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het in September met hul volhoubare skoonmaakprojek in Chrissiesmeer 36 sakke vullis uit die dorp…
Die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie se nasionale finaal vir hoërskoolleerders het op 5 Oktober op Akademia se Leriba-kampus in…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in September 284 slaggate op dié dorp se paaie herstel. Altesaam 290 sakkies teer en…
AfriForum se Strand-buurtwag het onlangs in samewerking met ander veiligheidsrolspelers die Longlands-woonbuurt gepatrolleer om die vlaag inbrake wat dié gebied…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer, Matteus, het op 19 September in samewerking met Solidariteit Helpende Hand by die Laerskool…
AfriForum se Alfa-buurtwag het op 26 September in samewerking met verskeie veiligheidsrolspelers ses verdagtes in Sandbaai aangekeer. Hulle is in…
Die AfriForum-buurtwag in Danabaai het op 25 September in samewerking met Hands On Security twee verdagtes vasgetrek wat in ’n…
Die gemeenskap van Derby ervaar die afgelope vyf weke ernstige waterprobleme. Sommige dae is inwoners vir ure aaneen sonder water….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing