Middelburg-man uiteindelik vervolg nadat twee in botsing sterf
Lede van AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Streekhof in Middelburg waar Xholane Singwayo teregstaan op twee klagtes van…
Lede van AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Streekhof in Middelburg waar Xholane Singwayo teregstaan op twee klagtes van…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 5 November in samewerking met die SAPD, die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum, die Departement van Binnelandse Sake en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het toegesien dat ongeveer 28 18-ton vragmotors vol rommel gedurende Oktober in hierdie dorp verwyder word. Die…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Noord-Kaapse Premier ingedien. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n waterlek in Loganstraat, Songloed, wat al vir ongeveer drie maande daar was,…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aan Fani Masemola, die nasionale polisiekommissaris, geskryf om ’n formele klag te registreer oor hoe die…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het 10 verskillende sitrusbome aan die Wolkberg Akademie vir CVO geskenk wat op 26 Oktober saam…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 25 Oktober 2022 hofstukke beteken vir die appèl teen die Potchefstroomse Streekhof se ontslag kragtens…
Die AfriForum-tak in Parys het Maandag weer die drinkwater in Parys laat toets om vas te stel of die munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 Oktober ’n gholfdag aangebied om die gemeenskap aan dié burgerregteorganisasie bekend te stel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing