Kaapstad-Noord-tak red aanrandingslagoffer uit man se kloue
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie ’n vrou te hulp gesnel wat deur haar man aangerand word. Yolanda Fritz…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie ’n vrou te hulp gesnel wat deur haar man aangerand word. Yolanda Fritz…
Provinsiale en nasionale departemente dra ook aansienlike blaam vir beurtkrag en nie slegs munisipaliteite nie, meen die burgerregte-waghond AfriForum. Die…
Die AfriForum-tak in Benoni het vroeër vandeesmaand ingespring en paaie opgeruim nadat hewige reënbuie verwoesting gesaai het in hierdie Oos-Randse…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is teleurgesteld oor nog ’n vertraging in die poging tot moord- en verkragtingsaak teen ’n voormalige lid…
Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het haar beweerde aanranding deur die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela,…
Verskeie AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het die afgelope naweek deelgeneem aan ’n operasie om plakkers en haweloses uit die Bloemfontein-dieretuin te…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in November veilig gehou….
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het op 5 Desember ’n voorlegging aan kleuterskoolkinders in Durbanville gedoen wat hulle met wenke bemagtig oor hoe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Durbanville-tak het op 3 Desember hierdie dorp netjies gemaak ter voorbereiding van die feestyd. Die gras…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n reeks, Die boer en die reg, vervaardig met die doel om meer regsekerheid vir boere…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing