Mafube-saak: Uitspraak voorbehou in saak teen premier en kie
Die Hooggeregshof in Bloemfontein het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en die Mafube Besigheidsforum se saak teen die premier van…
Die Hooggeregshof in Bloemfontein het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en die Mafube Besigheidsforum se saak teen die premier van…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs straatligte in die strate van die Dawid Kruiper-munisipaliteit opgerig omdat die huidige straatligte nie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is nie verbaas oor die huidige cholera-uitbreking in Gauteng en die Vrystaat nie. Dié organisasie is al…
AfriForum se Centurion-buurtspan het op 20 Mei skouer aan die wiel gesit en op die gemeenskap se noodkreet om die…
Die AfriForum-tak in Vryheid het vyf gevorderde Sniper-kameras op strategiese plekke in hierdie KwaZulu-Natalse dorp opgerig. Dit vorm deel van…
Ouers en voogde wat hul kinders vir graad 1 of 8 wil inskryf in Gautengse skole vir 2024 moet daarvan…
AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die…
AfriForum se Mosselbaai-tak het op 16 Mei ’n buurtwag in die Midbrak-gebied gestig. Hans Meiring sal dien as buurtwagleier, Martus…
AfriForum se Delmas-tak het op 13 Mei in samewerking met vrywilligers en die organisasie Delmas Herleef dié dorp se ingang…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing