Ekurhuleni-vullisterreine ontoeganklik; AfriForum bring PAIA-aansoek
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 26 Junie ’n PAIA-aansoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om inligting te bekom…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 26 Junie ’n PAIA-aansoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om inligting te bekom…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat vroeëre toetse in dié…
AfriForum se Vryburg-tak het in Junie drie leë erwe, twee oop velde en ses sypaadjies skoongemaak as deel van hierdie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende ondersoek geëis ná ’n voorval waar lede van die SAPD se BBP-beskermingseenheid motoriste in…
Die jeuglede van AfriForum se Piet Retief-tak het tydens Junie ’n suksesvolle projek gedryf waartydens klere vir behoeftiges ingesamel is….
AfriForum het ’n eksklusiewe uitnodiging ontvang om op 28 Junie ’n vergadering by te woon wat deur Senzo Mchunu, die…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Sherwood, Port Elizabeth, het op 27 Junie ondersteuning op ’n toneel gebied waar ’n lyk…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het gedurende Junie verskeie suksesse behaal. Op 16 Junie is ’n operasie in samewerking met verskeie…
AfriForum se tak in Bethal het op 27 Junie ’n slaggatprojek in hierdie dorp geloods waartydens slaggate in Malherbestraat, Wichtstraat,…
AfriForum het op 28 Junie ’n dringende brief aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat dit aan die lig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing