NVG se besluit om Fikile Mbalula nie te vervolg nie is irrasioneel en onwetlik
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is bly die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik tot ’n besluit gekom in die saak teen die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is bly die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik tot ’n besluit gekom in die saak teen die…
AfriForum sal sy takke in die Tshwane-metro aktiveer om met dienslewering te help nadat lede van die vakbond Samwu en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n regsverteenwoordiger aangestel om die saak teen drie Vrystaatse boere, waaronder twee boervroue, wat deur die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 31 Julie by die Laerskool Stephanus Roos in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog…
AfriForum het op 26 Julie dié organisasie se tiende jaarlikse #skoonwaterprojek in Bela-Bela geloods deur ’n monster van munisipale drinkwater…
Deur Leandie Bräsler Nasionale Vrouedag word effens anders deur Afrikaners gevier as deur die res van Suid-Afrika wat dié dag…
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe en stede waar AfriForum se takke geleë…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) aan al nege provinsiale hoofde…
Die AfriForum-tak in Moreletapark het op 22 Julie by Kleuterskool Doring en Rosie ’n volhoubare groentetuin gevestig. Die tak het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Julie by die Keppies Tutorsentrum in Pretoria-Noord besoek afgelê. Dié veldtog dien…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing