AfriForum se De Doorns-tak reorganiseer
Die AfriForum-tak in De Doorns het op 6 September tydens ’n gemeenskapsvergadering nuwe bestuurslede verkies. AfriForum-lede wat die vergadering bygewoon…
Die AfriForum-tak in De Doorns het op 6 September tydens ’n gemeenskapsvergadering nuwe bestuurslede verkies. AfriForum-lede wat die vergadering bygewoon…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 September 1 000 liter water aan die plaaslike Ampath voorsien nadat ’n wateronderbreking dié…
Agt lede van AfriForum se buurtwagte in die Laeveld het op 2 September vlak een skietopleiding in Schoemanskloof ondergaan. Hulle…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n vyfpuntplan aangekondig om die krisis in die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, wat vullis al vir…
Die tuinspan van AfriForum se Noord van die berg-tak het gedurende Augustus reusewerk gedoen om Pretoria-Noord te verbeter. In dié…
AfriForum het op 4 September sy landswye Boomplantmaand-projek by Wolwespruit in die ooste van Pretoria afgeskop. Tien inheemse witolienhoutboompies (Buddleja…
Die universiteitsuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide universiteitsdebatskompetisie het op 2 September by die Noordwes-Universiteit plaasgevind. Die deelnemende…
Danksy ’n lid van die gemeenskap het die AfriForum-tak in Heilbron ’n kontrakteur aangestel wat weekliks help om hierdie Vrystaatse…
AfriForum verwelkom Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro, se besluit om ’n siviele eis teen die South African Municipal Workers’…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is bekommerd oor die uiters gebrekkige omgewingsimpakstudie wat ’n aansoek vir omgewingsmagtiging vir die myn van steenkool…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing