George-tak hou gebeurlikheidsbeplanning in Herold
Die AfriForum-tak in George het op 8 en 9 September ’n gebeurlikheidsbeplanning in Herold net buite George gehou, wat aangebied…
Die AfriForum-tak in George het op 8 en 9 September ’n gebeurlikheidsbeplanning in Herold net buite George gehou, wat aangebied…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het op 5 September gehelp om verdagtes vas te trek wat in besit was van vermeende…
Die AfriForum-tak in Parys het die afgelope naweek, ten spyte van krag- en watertekorte, hand aan die ploeg geslaan en…
Die AfriForum-tak in Kannaland het vyftig bome by tien verskillende skole binne ’n week geplant sedert dié tak se boomplantprojek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 7 en 8 September by drie skole in die Paarl besoek afgelê (Laerskool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan skep sedert 2017 bewusmaking van boeliegedrag en het reeds meer as 130 000 leerders en 180…
AfriForum eis van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om nie rekeninge vir vullisverwydering aan die inwoners van die munisipaliteit te stuur…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het die afgelope Vrydag ’n brief aan die Griffier van die Hoogste Hof van Appèl…
Te danke aan die AfriForum-tak in Moreletapark is hierdie Pretoriase voorstad nou baie skoner en meer higiënies as net ’n…
AfriForum het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi- tradisionele gemeenskap en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing