AfriForum versoek premier van die Noord-Kaap om by diensleweringsprobleme in te gryp
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, genader om in te gryp by…
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, genader om in te gryp by…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 10 Februarie hande gevat met die buurtwag van La Hoff en die DA om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 5, 6 en 12 Februarie by Laerskool Garsfontein in Pretoria besoek afgelê. Dié…
AfriForum het hulp verleen aan die Karoo-gemeenskap wat al meer as ’n week onder ’n wydverspreide kragonderbreking gebuk gaan. Verskeie…
Die Malmesbury-gemeenskap kan voortaan uitsien na noue samewerking tussen die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die AfriForum-strukture op dié dorp….
Samewerking tussen twee AfriForum-veiligheidstrukture in die Oos-Kaap en ander rolspelers het daartoe gelei dat twee vermeende inbrekers buite Uitenhage in…
AfriForum waarsku teen hittegolftoestande wat na verwagting tot Sondag 11 Februarie oor dele van die land kan duur. Provinsies wat…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap help nie net om die verwoestende brande in dié provinsie te blus nie, maar…
AfriForum se Vryheid-tak het op 1 Februarie die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) finaal gevra om die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se takke in die Hoëveld van Mpumalanga het bande saamgesnoer om inwoners te help wat deur die onlangse waterkrisis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing