#MyWoonbuurt-projek: Park in Flimieda weer spoggerig ná skoonmaakprojek
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 Maart in samewerking met die LHFW-buurtwag en die DA hande gevat om die…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 Maart in samewerking met die LHFW-buurtwag en die DA hande gevat om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende aansoek teen Rand Water gebring ná dié waterverskaffer se besluit om watertoevoer na verskeie…
Toenemende misdaad by kerke, waartydens gemeentelede in sekere gevalle selfs onder die diens aangeval en beroof word, het in die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg se toerusting het in Februarie daartoe bygedra dat 43 inwoners 34,1 ha gras gesny het en…
AfriForum het ’n navraag by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ingedien waarin die organisasie duidelikheid versoek en kommer…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 29 Februarie hul algemene jaarvergadering gehou en terugvoer gegee aan die lede teenwoordig. Die gasspreker,…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 6 Maart ’n werkswinkel vir hoërskoolleerders by die Hoërskool Nelspruit in Mbombela aangebied….
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 26 Februarie gehelp om twee gesteelde voertuie terug te vind. Die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum se Noord van die berg-tak het op 4 Maart vier spoedhobbels geverf in Pretoria-Noord. Drie spoedhobbels is in Bakenkloofstraat…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het gedurende Februarie nie een oomblik stilgesit nie. Hierdie span het moue opgerol…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing