AfriForum en ander belanghebbendes vergader met munisipaliteit in Parys
AfriForum en verteenwoordigers van die Gemeenskapsforum, Save Ngwathe, Mooi Parys en die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het 22…
AfriForum en verteenwoordigers van die Gemeenskapsforum, Save Ngwathe, Mooi Parys en die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het 22…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 17 Oktober hul algemene jaar vergadering gehou waartydens die takbestuur ook gereorganiseer is. Tommy van…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 12 Oktober aan ’n spesiale inisiatief van die Stad Kaapstad deelgeneem waar die muur by…
AfriForum se Bellville-buurtwag het vandeesmaand sy patrollies verskerp deur nou ’n minimum van vier voertuie op die pad te hê…
Die AfriForum-tak in Edenvale het al 50 liter verf gebruik om die randstene en verkeerseilande in dié Oos-Randse stad oor…
AfriForum se brandspan, in samewerking met verskeie ander rolspelers, het op 20 Oktober ’n deurslaggewende rol gespeel om ’n verwoestende…
Die AfriForum-buurtwag in Mosselbaai het op 12 Oktober die organisasie se nasionale boomplantprojek in samewerking met die Kenani-dienssentrum gehou. Die…
Die AfriForum-tak in Kakamas het die afgelope maand stoptekens en toegeetekens in die dorp opgerig, asook spoedhobbels en voetoorgange oorgeverf…
AfriForum se Upington-tak het vandeesweek die park by die Sentrum-kafee na sy volle glorie vir die gemeenskap – oud en…
As deel van AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het die AfriForum-tak in Sasolburg op 12 Oktober 21 slaggate in Mosegastraat herstel. Altesaam…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing