Universiteit-debatteerders praat ’n hond uit ’n bos uit by Akademia
AfriForum se Dink of Sink-span het op 20 April die eerste Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente by die…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 20 April die eerste Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente by die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 18 April ’n nuwe buurtwag in Colchester gestig. Die bestuur van hierdie nuwe buurtwag bestaan…
Die AfriForum-buurtwag in Moreletapark in Pretoria het Vrydagaand (19 April) op ’n skietvoorval gereageer waarin ’n vroulike slagoffer ernstig beseer…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 12 April ’n nuwe toestel ontvang om brande te bestry. Toestelle soos hierdie stel…
Mookgophong (Naboomspruit) se strate gaan nie wéér naamloos wees nie danksy AfriForum se noue samewerking met die gemeenskap van dié…
Dr Reshma Mathura, Unisa se waarnemende viserektor vir Finansies, het ’n strafregtelike klag by die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (Valke) ingedien…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 13 April die gebied by die dammetjie in DF Malanstraat opgeruim. Hulle het 1,3…
Ses lede van die AfriForum-buurtwag in Centurion het op 13 April opleiding in basiese brandbestryding ontvang. AfriForum-buurtwagte poog om al…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon is nou slaggereed om ’n groot verskil in dié drop te maak. Die tak se bestuur…
Die groentetuin wat sedert 2021 die gemeenskap van Bethal van onder meer spinasie, tamaties en uie voorsien, het in die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing