AfriForum-buurtwag help om gesteelde voertuig in Gqeberha terug te vind
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 13 Mei gehelp om ’n gesteelde Toyota Hilux met ’n koelkas op terug te…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 13 Mei gehelp om ’n gesteelde Toyota Hilux met ’n koelkas op terug te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Mei ’n buurtwag in Groblersdal gestig, wat dan ook die plaaswag insluit. Hierdie buurtwag…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het op 15 Mei hul Rommel vir rande-projek in die dorp afgeskop deur ’n herwinningspunt…
AfriForum se Piet Retief-tak het skriftelike kommentaar op die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Gedurende die oudit…
AfriForum se Middelburg-tak het skriftelike kommentaar op die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Die Steve Tshwete-munisipaliteit…
AfriForum het Dinsdag 14 Mei ’n skrywe aan Gregory Nthatisi, burgemeester van Bloemfontein, gestuur en kapsie gemaak teen die salarisverhoging…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Saterdag 11 Mei ter ere van Moedersdag sjokolade met ’n spesiale kaartjie aan die vroulike…
Diegene wat aan AfriForum se Uitenhage-tak behoort, en staatmaak op sy Winterberg-plaaswag vir beskerming, kan gerus wees in die wete…
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het Saterdag 11 Mei begin om die reservoirs in Jordaanstraat skoon te maak. Tydens die eerste…
AfriForum se Winterberg-plaaswag in Gqeberha het skaars sy nuwe toestel gekry om brande meer doeltreffend te bestry toe hy ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing