AfriForum en ander rolspelers beraadslaag oor NGV-regsgedinge by gesamentlike krisisberaad
AfriForum staan steeds gereed om ’n unieke bydrae te lewer tot die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), is die boodskap…
AfriForum staan steeds gereed om ’n unieke bydrae te lewer tot die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), is die boodskap…
AfriForum se Paarl-tak, in samewerking met Rukata Combat and Self Defence Systems, het vroeër vanjaar ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie gehou waartydens…
AfriForum se traumaeenheid het op 18 Mei 31 traumavrywilligers van die noordstreek opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad op…
Meer as 830 leerders van Kaapstad-Noord is nou bemagtig met vaardighede om boeliegedrag te identifiseer en op ’n positiewe manier…
Die AfriForum-tak in Standerton het die SAVF-gemeenskapsentrum se plafon in Mei herstel nadat die sentrum se dakke in die vorige…
Die span van AfriForum se Teenboelieveldtog het op 10 Mei die Laerskool Aristea in Kraaifontein besoek. Hierdie energieke span en…
AfriForum se Kempton Park-tak het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) misdaadvoorkomingsdienste gelewer tydens die jaarlikse KonTiki-vlotresies by die…
Tsibitso Sibanyonistraat in Bethal is só deurtrek met slaggate dat dit bykans soos die maan se oppervlak lyk, maar verlede…
AfriForum se Benoni-tak het verseker dat die Benoni-gemeenskap van hul paaie nou veilig kan gebruik sonder die vrees om in…
AfriForum se Pionier-tak in die Meyerspark-omgewing in Pretoria het hande gevat met die plaaslike raadslid en ondernemings om die probleem…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing